Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Main Royal Ocean's Edge

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullett-straat, Main Royal Nommer 6, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Port Main Royal Ocean's Edge is 'n selfsorg-dubbelverdieping-eenheid op die rand van die see in Port St. Francis. Dit is een van 8 privaat, eksklusiewe, veilige eenhede wat met ononderbroke see-uitsigte spog en maklike toegang tot 'n lieflike, privaat, goue strand en veilige swem- en snorkelplek bied.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis wat na 'n stoep met 'n braai en 'n tuin net 10 m vanaf die branders lei. Die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Die hoofslaapkamer het 'n balkon met 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n studeerkamer of werkspasie. Die en suite-badkamer het 'n bad met 'n uitsig oor die branders, 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet met 'n bidet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie badkamer het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, 'n grasperke en 'n pragtige privaat strand.

Aktiwiteite sluit stap langs die see en die hawe, visvang en diepseebootritte in. Twee restaurante is stapafstand ver al langs die hawe. Die middedorp is net 'n paar minute se ry ver en het 'n Spar, apteek, drankwinkel, klerewinkels en 'n haarsalon. Daar is ook verskeie restaurante met musiek, vermaak en uitsigte oor die kanaal, vuurtoring en strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Leighton Hullett-straat, Main Royal Nommer 6, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Port Main Royal Ocean's Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullett-straat, Main Royal Nommer 6, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA888a7337539fba3d4fe082ce903e01cb4ea1d7e53464ec838c39c690281f641a0d65766017214f848d3d0d8e95d03b275ac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Leighton Hulett Street Main Royal No. 6 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182725235134 24.850502292929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang