Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Natalweg 182

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helena-Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Port Natalweg 182
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lee-anne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne V

Die plek is uitstekend.

Baie rustig, sal aanbeveel vir mense wat net rustigheid soek.

Chane B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane B

Vriendelike diens, naby die strand.

So dankbaar dat my hondjie kon saamgaan!

Raymond V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Raymond V

Heerlike, rustige area. Huis het al die basiese geriewe.

Ligging uitstekend naby al die geriewe.

Ferdi Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi Z

Baie lekker huis in 'n veilige omgewing.

Sal dalk 'n paar los matte waardeer as dit reën. Kort dalk nog 'n paar koeldrankglase.

Charl D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Baie stil area, oorgenoeg spasie.

Die huisie is geleë in 'n baie rustige area, 'n klipgooi vanaf die see. Daar is 'n omheinde agterplaas, met braaigeriewe en genoeg parkeerplek. Die kombuis in ten volle uitgerus, en die slaapkamers en sitkamer is ruim. Daar is selfs genoeg spasie vir 'n klein hondjie om rond te hardloop. Ons het baie lekker hier gebly. Baie dankie Linkie.

Odette B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Odette B

Lekker.

Veilig, naby alles, oulike huisie. Dankie vir die gasvryheid. Die plekkie was skoon en netjies. Ons wil graag weer kom!

James M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
James M

Value for money - budget accommodation.

A bit far from the beach, especially for the fisherman. We had to drive down with our kit - the only real drawback.

Ria S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ria S

Dierevriendelike verblyf in Hartenbos

Ons het lekker by Port Natalweg gebly en alhoewel daar 'n misverstand was met die eenheid waar ons sou bly, het die vriendelike gasvrou, Lienkie dit baie vinnig uitsorteer. Negatief: Die kombuiskaste is net baie deurmekaar en daar was net 3 verskillende drinkglase. Die bed in die hoofslaapkamer slaap baie hard. Positief: Die eenheid en erf is hondevriendelik met teëls en die agterste erf is omhein. Ons kon lekker stap met die honde, slegs in die woongebied, aangesien ons glad nie met hulle op die strand kon gaan, want alles is ATKV en geen honde word toegelaat in hierdie gebiede nie.

Imogene F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imogene F

Eienaar/gasvrou was baie professioneel, vriendelik en op haar kop, plekkie was netjies skoon met ons aankoms, alles wat ons nodig het was in huis, 2 fietse was 'n bonus vir die twee tieners,ons sal definitief weer besoek.

Kamers was toegerus, kombuis het die nodige toerusting gehad, onderdakparkering vir motor was ook 'n pluspunt.

Jaco P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Ligging perfek baie rustig.

Huis is netjies en geleë in baie rustige area.

Priscilla M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M

The house is perfect for every occasion, lovers, family and friends.

The owner of the house was so humble when I called her for keys, she was so friendly and the house had everything. We felt that we moved from our house to our holiday home. I will come again next year.

Port Natalweg 182 se terugvoer

Thank you for your kind review.

Port Natalweg 182
Africa M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Africa M

Awesome, best service.

Best place, friendly owner, many things to do close to everything and we got 2 bikes at the house to use, was awesome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome, beste diens.

Beste plek, vriendelike eienaar, baie dinge om te doen naby alles en ons het 2 fietse by die huis gehad om te gebruik, was awesome.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Baie lekker gebly.

Goed ingerig en skoon. Alles wat ons nodig gehad het is daar. Het dit baie geniet. Het baie van my vriende van die plekkie vertel.

Nicole O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole O

Gemaklike verblyf en naby alles.

Ons het baie lekker gebly in die huisie. Dis lekker sentraal en die plekkie het als wat mens nodig het. Sal dit beslis weer gebruik.

Mariette L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette L

Heerlik gekuier.

Die huisie is redelik goed toegerus, behalwe dat ek dit nodig gevind het om 'n paar opskeplepels en 'n glasbak aan te verskaf. Ek verstaan heeltemal dat alle mense nie dieselfde maniere van kosvoorbereiding en opdiening het nie en is lief om die mikrogof daarvoor te gebruik, waarvoor daar nie geskikte houers was nie. Die lepels wat voorsien is vir kosvoorbereiding is pap en ondoeltreffend. Die straatlig wat die twee kamers helder verlig snags is steurend. Vir die res kan ek regtig net getuig van 'n positiewe ervaring en vriendelike diens.

Angelique P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique P

Mengelmoes naweek.

Ons was baie opgewonde dat ons bekostigbare, pet friendly verblyf kon kry in Hartenbos, 'n dorp baie na aan ons harte. Die plekkie is naby al die lekker toeriste-plekkies, en dus hoef ons nie in konstante verkeer te gesit het nie. Die woning is netjies, en is heeltemal omhein, perfek vir klein lyfies en honde lyfies. Ons kon ook ons voertuig agter die hek parkeer vir bietjie meer veiligheid, maar ons het geensins onveilig gevoel nie. Ongelukkig, was ons eerste dag gesteur deur grassnydienste en ons moes die sleutel los van die huis, waarin al ons belangrike goedjies was, met vreemdelinge. Die bure se huis (wit huis) se alarm het heel naweek afgegaan wat ons ook vroegoggend gesteur het. Die sekuriteitsmaatskappy was gereeld daar, maar het nie die probleem opgelos nie. Hierdie is nie in die eienaars se hande nie, maar neem net kennis dat jy in die dorp bly en dorpse "probleme" kan verwag. Ons het al baie by self-catering plekkies gewoon, en het die persoonlike "touch" gemis byvoorbeeld die noodnommers/dinge om te doen in die area. Miskien 'n briefie op die toonbank, of 'n tjoklit op die kussings. Ek sal voorstel dat meer moeite gedoen word met die kwaliteithanddoeke, beddegoed en definitief die items wat in die kombuis gebruik word. Een pan, geen slaaibak en sulke tipe goed veroorsaak frustrasie. Die oond het ook getrip toe ek probeer hoender gaar maak. Gelukkig het my man 'n plan gemaak by die DB-bord en kon ons kossies gaar kom. Baie oulike plekkie, groot bonus dat dit dierevriendelik is - wie sou kon raai dat ons geliefde hondjie 3 weke later oorlede is -, maar dit benodig bietjie liefde en 'n special touch.

Azetta D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Azetta D

Baie lekker rustig.

Naby alles, maar tog ver genoeg vir die rustigheid.

Abbie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abbie M

Perfek en waarde vir geld.

Sal beslis weer daar wil bly.

Mandy V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy V

Very cosy and close to shops, entertainment for the kids and the beach.

Very cosy cottage close to all amenities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie knus en naby winkels, vermaak vir die kinders en die strand.

Baie kus kothuis. Naby al die geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Picca D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Picca D

Gesellig.

Gesellig en naby alles. Kombuis kan meer toegerus wees, nie almal braai nie. Ketel trip die krag.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 182, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwH7bWWJApgKsB54e73mTn1FZGV3EYmngjdgLTLCkffFDwzp8ZH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 182 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.120862860607 22.116120284484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang