Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Natalweg 182

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lee-anne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Die plek is uitstekend. Baie rustig, sal aanbeveel vir mense wat net rustigheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Vriendelike diens, naby die strand. So dankbaar dat my hondjie kon saamgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2022

Heerlike, rustige area. Huis het al die basiese geriewe. Ligging uitstekend naby al die geriewe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ferdi Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie lekker huis in 'n veilige omgewing. Sal dalk 'n paar los matte waardeer as dit reën. Kort dalk nog 'n paar koeldrankglase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Baie stil area, oorgenoeg spasie. Die huisie is geleë in 'n baie rustige area, 'n klipgooi vanaf die see. Daar is 'n omheinde agterplaas, met braaigeriewe en genoeg parkeerplek. Die kombuis in ten volle uitgerus, en die slaapkamers en sitkamer is ruim. Daar is selfs genoeg spasie vir 'n klein hondjie om rond te hardloop. Ons het baie lekker hier gebly. Baie dankie Linkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette B
Kort verblyf
4.0
Apr 2021

Lekker. Veilig, naby alles, oulike huisie. Dankie vir die gasvryheid. Die plekkie was skoon en netjies. Ons wil graag weer kom!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

James M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2021

Value for money - budget accommodation. A bit far from the beach, especially for the fisherman. We had to drive down with our kit - the only real drawback.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2021

Dierevriendelike verblyf in Hartenbos Ons het lekker by Port Natalweg gebly en alhoewel daar 'n misverstand was met die eenheid waar ons sou bly, het die vriendelike gasvrou, Lienkie dit baie vinnig uitsorteer. Negatief: Die kombuiskaste is net baie deurmekaar en daar was net 3 verskillende drinkglase. Die bed in die hoofslaapkamer slaap baie hard. Positief: Die eenheid en erf is hondevriendelik met teëls en die agterste erf is omhein. Ons kon lekker stap met die honde, slegs in die woongebied, aangesien ons glad nie met hulle op die strand kon gaan, want alles is ATKV en geen honde word toegelaat in hierdie gebiede nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Imogene F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Eienaar/gasvrou was baie professioneel, vriendelik en op haar kop, plekkie was netjies skoon met ons aankoms, alles wat ons nodig het was in huis, 2 fietse was 'n bonus vir die twee tieners,ons sal definitief weer besoek. Kamers was toegerus, kombuis het die nodige toerusting gehad, onderdakparkering vir motor was ook 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Ligging perfek baie rustig. Huis is netjies en geleë in baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helena-Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 182, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwH7bWWJApgKsB54e73mTn1FZGV3EYmngjdgLTLCkffFDwzp8ZH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 182 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.120862860607 22.116120284484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang