Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Owen East Basin Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 10A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Port Owen East Basin Accommodation is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die kusdorpie Velddrif aan die Weskus geleë is. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie en is op die oewer van Port Owen Marina geleë.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n TV en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n TV met stromingsdienste en 'n lugversorger. Die kamer maak oop na 'n onderdakstoep wat met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n jacuzzi, 'n omheinde erf, 'n oerwoudgimnasium, veilige parkeerplek en direkte toegang tot die water en 'n jetty. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Port Owen-rylaan 10A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 10A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA750d4802274915630231ec7fe540bedb9a3acddca79edd6591bb4bd42be8d51e2c215b84a125171c22df623b12c60fbf0c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 10 A Port Owen Drive Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 12:00 -32.782385342359 18.156895860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang