Port Owen Marina
Beskrywing
Die eenheid het 1 dubbelbed, 1 volledige badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke eenheid het 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai vanwaar jy die beeldskone sonsondergang kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hoeveelheid persone wat in die eenheid tuisgaan:
Slegs die aantal mense wat op die gastesertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
Spesiale Vereistes:
Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes met aankoms betaalbaar.
Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word deur dit direk by die oord te versoek.
Gaste-sertifikate en identiteitsdokumente moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.
Inkloktye wat op die Gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op jou Gaste-sertifikaat aangedui.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die gastesertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 persone. Die tweeslaapkamerwoonstel bied 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens met 1 badkamer met 'n aparte toilet of 2 volledige badkamers. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai wat oor die marina kyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hoeveelheid persone wat in die eenheid tuisgaan:
Slegs die aantal mense wat op die gastesertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
Spesiale Vereistes:
Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes met aankoms betaalbaar.
Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word deur dit direk by die oord te versoek.
Gaste-sertifikate en identiteitsdokumente moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.
Inkloktye wat op die Gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op jou Gaste-sertifikaat aangedui.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die gastesertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n ruim dubbelverdieping-chalet met 'n uitsig oor die marina en 'n gedeelde jetty met die chalet langsaan. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en die sitarea het 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Hoeveelheid persone wat in die eenheid tuisgaan:
Slegs die aantal mense wat op die gastesertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
Spesiale Vereistes:
Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes met aankoms betaalbaar.
Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word deur dit direk by die oord te versoek.
Gaste-sertifikate en identiteitsdokumente moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.
Inkloktye wat op die Gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op jou Gaste-sertifikaat aangedui.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die gastesertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang