Port Owen Marina
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 840
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Adre V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal graag weer wil gaan maar vir langer.
Manie A - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Ina M - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties mooi.
Berdine B - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was uitmuntend vir my en my man. Volgende keer bring ons, ons boot saam.
Vincent C - Mei 2022
Algehele gradering
Tranquility.
Doris G - Okt 2022
Algehele gradering
Best location possible.
Petrus J - Des 2021
Algehele gradering
Atmosfeer was rustig en skoon, die uitsig en weer was goed. Die gasvryheid van personeel en mede-vakansiegangers en die eetplek Charlie's Brewhouse was baie goed.
Jennifer F - Des 2021
Algehele gradering
I will be back.
Chante F - Des 2021
Algehele gradering
Amazing and very relaxing.
Christelle F - Des 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Port Owen Marina se terugvoer
Good morning, Christelle
Thank you for the feedback, we do apologise for the bad experience that you had on the Resort. Please feel free to contact us and give us ideas of which activities we can look at to bring on to the Resort together with our current activities which consist of paddle boats, stand up paddles, canoes, putt-putt as well as pool table, table tennis table, Foosball, as well as a kiddies corner with colouring books, puzzles, lego blocks, and play pin with balls. We also have game boards available. About the units, we're happy to inform you that we're starting with refurbishment middle February 2022.
Kind regards.
Marquin C - Des 2020
Algehele gradering
Ideaal vir ’n lekker wegbreek van die gewoel.
Port Owen Marina se terugvoer
Good morning, Marquin
Thank you for the feedback, we appreciate and look forward to welcome you back onto the Resort again in the near future.
Kind Regards.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Hendrik B - Jan 2020
Algehele gradering
Verblyf geniet. Veldrift is sentraal en kon verskeie Weskusdorpies besoek.
Port Owen Marina se terugvoer
Good morning, Hendrik
Thank you for the feedback, we appreciate it and look forward to welcome you back onto the Resort in the near future.
Kind Regards.
Yolandi T - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Colmar S - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Petro R - Jan 2019
Algehele gradering
Awesomeness!
Jurina V - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Rene L - Sep 2019
Algehele gradering
Nice.
Hennie V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig en netjies toegerus!
Isabel L - Aug 2018
Algehele gradering
Alles was puik en daar was alles wat ons nodig gehad het. Personeel uitstekend.
Eileen V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig plek met goed toegerusde woonstel.
Joline L - Jul 2018
Algehele gradering
Stunning view.
Christylene V - Jan 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir jou geld binne en buite, die personeel was fantasties, baie baie vriendelik en behulpsaam.
Lynene B - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gekuier en gebly.
Helena L - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek.
Jacky I - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Robyn V - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik naby aan die water.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Rudi B - Des 2018
Algehele gradering
Nie meer op standaard nie.
Evert R - Aug 2018
Algehele gradering
Nat, koud en baie wind in gebou. Swak beplan.
Lees meerAnonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Tamsyn V - Aug 2017
Algehele gradering
Verblyf en diens was fantasties.
Alta V - Aug 2017
Algehele gradering
Altyd lekker by Port Owen, vriendelike ontvangs en uitstekende diens.
Linda K - Aug 2017
Algehele gradering
Lieflik, sou graag wou langer bly.
Samantha A - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was rustig en ontspannend.
Bennie B - Des 2017
Algehele gradering
Heel ontspannend.
Suzanne R - Jan 2016
Algehele gradering
Fantastiese oase in die weskus!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang