Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Owen Self-catering

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Daryl C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Awesome place, awesome view, awesome company, amazing service. We only have one suggestion, a shower in the bottom bathroom as everyone has to come up to use the top shower, not very private and keys to bathrooms please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal N
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Wonderful Easter break with family. We had really amazing time, the house is beautiful and the view. Watching the boats go by. Just something to consider perhaps, installing a shower downstairs. But otherwise everything else is perfect and we would like to come back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2021

Very convenient for boaters. On the waterway, nice views, easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Heerlike wegbreek vir 2 gesinne met jong tieners. Vriendelike, volle toegeruste huis met meer as genoeg. Was heerlik vir 5 dae se pret op die water. Alles in goeie werkende kondisie en geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Luilekker, rustige, sonnige kuiers met natuurskone sonsondergange en stille naglewe. Ek sal beslis weer by Elizabeth Oos 54B wil tuisgaan. Die atmosfeer en natuur dans goed met mekaar. Briljant!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2018

Very good. Had a fantastic time, enjoyable and house is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Port Owen Self-catering
So glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back soon.

Floris B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2018

Baie heerlik met die mooiste uitsig. Baie lekker gebly met een van die vriedelikste verhuurders wat ek al mee te doen gekry het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Port Owen Self-catering
So bly julle het die naweek geniet! Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2016

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liana
Port Owen Self-catering
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth East 54B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNTY0ZDg4LWZjYmMtNDM2OS05MjI0LWU2YWQxY2IyNjJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 54B Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.785333038612 18.156870603561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang