Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Owen Vakansiehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gavin W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Dus 'n baie lieflike huis. Ons het ons naweek baie geniet, sal dit beslis aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Excellent! It was fabulous! Everyone loved their stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Hi Sarah Thank you for the great review, I am so glad you had a good time. Regards Linda

Shannon G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ons het die kuier vreeslik geniet, goed vir die siel en die uitsig was besonders. Heerlik en veilige gebied!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeané V
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Die ligging was fantasties en het deurlopend veilig gevoel. Dit was 'n heerlike ruim verblyf. Ons was 9 volwassenes en 1 kind. Ruimte was awesome, alles was netjies en voldoende vir 'n groot groep mense. Was great om eie jetty te hê om te kan gaan kayak wat gereël was deur die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Chelsea B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Our stay at Port Owen was amazing. The property owner was friendly. Our stay was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Thank you for the great review, Chelsea. I'm glad that you had a good stay.

Chantel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sien uit om weer te kom kuier. Ons het die tyd baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Ek is bly julle het julle kuier geniet, julle is enige tyd weer welkom.

Peter M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfect. It was amazing. We will definitely go again. I would highly recommend it to everyone. The host was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Thank you for the great review, Peter. You are welcome to come and stay again.

Dianke E
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Perfekte familie huis! Port Owen Vakansiehuis is die perfekte familie wegbreek met die mooiste sonsondergange oor die water. Dankie aan Linda en Bev se vriendelikheid en dat ons 'n spesiale familie byeenkoms kon spandeer by so 'n pragtige ruim vakansiehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Baie dankie vir die fantastiese resensie, ons waardeer dit baie en is baie bly om te hoor julle het 'n lekker tyd gehad.

Ann H
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Space, views, comfort. Absolutely perfect location and fabulous home. Views are stunning, pool perfect for windy days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicklaus S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Was very nice, location is perfect. Recommendations: Steak knives and shampoo in all the showers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-Oos 98, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8de5CcHs4uUCRMQbg1zpi8mJgk1y0HPCTqWf2lQWiJOwg3cAdO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 98 Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.788186558502 18.153300372387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang