Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port St Francis - Quarterdeck

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: QuarterDeck 18, Triton-laan, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Port St Francis - Quarterdeck is 'n bekoorlike woonstel in Port St. Francis en is ongeveer 5 minute se stap vanaf die strand.

Die selfsorg woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in deie tweede slaapkamer. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur in die sitarea lei na 'n balkon met pragtige uitsigte oor die hawe en die see. Daar is Weber-braaigeriewe en 'n etenstafel met 4 stoele. Verder het gaste toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, asook 'n gemeenskaplike swembad.

Die St. Francis Links-gholfbaan is 5,2 km vanaf die eiendom en die Seal Point-vuurtoring is 7,4 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • QuarterDeck 18, Triton-laan, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: QuarterDeck 18, Triton-laan, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd62046ba0b4a10d3659fbc4217905f1e1f41a3c3851a5128bf02b17b32e6818c1630ffeee37399eebae59a8bf91909f1f687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) QuarterDeck, Nr 18 Triton Avenue 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.185203427326 24.852085926805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang