Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porta Salutis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferry Point-weg, Agate Teracce, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Porta Salutis bied selfsorgvakansieverblyf in Agate Teracce in Port St Johns. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n gesinswegbreek aan die Wildekus, want die eiendom is nie net stapafstand van die strand af nie, maar spog met 'n lieflike see-uitsig.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die huis beskikbaar en al 4 badkamers is en suite. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Dié area het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ferry Point-weg, Agate Teracce, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Porta Salutis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferry Point-weg, Agate Teracce, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56fb44849a1aea754bad7077e69371f35ea89ed8f208fbdf71d412f845e616fecebe4fcc4f2c20e8750d3ef3102f44d2838f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Ferry Point Road Agate Teracce 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.616782284098 29.566139241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang