Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porterhouse Eleven

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Porterhouse Eleven
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hendrik Nel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Nel D

Was lekker.

Dit is 'n baie lekker en gasvrye plek. Ligging perfek.

Aidene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidene V

Lovely safe place to stay.

Very friendly staff and owners. Thank you for the wonderful stay.

Linda P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P

Rustig en ontspannend.

Netjies en skoon. Heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Matthew H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Matthew H

Ceres is not a destination, and Porterhouse Eleven reflects this.

Our stay was fine. It is not really possible to rate a place based on one night. The curtains were good light blockers. The room was a converted double garage, very spacious and quite basic, but clean. The bed was comfortable.

Annelies G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelies G

Baie lekker gekuier.

Heerlike beddens, goeie ontbyt.

Jetske F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

Gerieflik, knus en lekker privaat.

Hierdie is 'n baie goed toegeruste blyplek. Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. En die gasvrou het ons boonop met 'n ontbyt bederf.

Hermanus J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus J

Rustig, veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens.

Baie rustige atmosfeer. Pragtige roostuin. Alles was skoon en netjies en het goed gewerk.

Ashley C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley C

Beskikbaarheid op kort kennisgewing.

Bekostigbaar en kon ons akkommodeer op kort kennisgewing.

Wilna V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Aangenaam.

Vriendelik, gemaklik om mee te gesels en vrae te vra.

Wilma S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Netjies, skoon, vriendelik

Kamers is netjies, skoon. En eienaar gaan uit sy pad om seker te maak, jy as gas is geholpe.

Porterhouse Eleven se terugvoer

Hi Wilma
Baie dankie vir jou resensie.
Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste spesiaal moet voel.
Hoop ons sien jou gou weer.

Porterhouse Eleven
Wilma S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Fantastiese plek, netjies, skoon en baie vriendelik.

Ons was vriendelik ontvang. Hulle gaan uit hulle pad vir hulle gaste. Die plek is baie skoon en netjies.

Aryna E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aryna E

Uitstekend en sal weer daar gaan oorbly.

Dit was aangename ondervinding en sal weer daar oornag.

Mari B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Naweekwegbreek

Van die ontvangs tot die totsiens was 'n heerlike ervaring. Die kamer was goed toegerus en baie netjies. Die ontbyt was heerlik vullend, gesond en uitstekend voorberei. Welgedaan aan die span by Porterhouse Eleven. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Charise C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charise C

Clean and Safe

Rooms are very clean and spacious but extremely cold as the windows are kept open 24/7. Rooms will not heat up unless you keep the aircon on all night. Breakfast consist of standard eggs, bacon and sausage. TIP: Close the windows if you know guest will be arriving on specific days. It's not nice stepping into a cold room in winter. An extra blanket will go a very long way and will ensure a good night rest in winter.

Porterhouse Eleven se terugvoer

Hi
Thank you for your comments.
We are under strict covid regulations from the tourism industry which we have to comply to.
Sufficient ventilation are one of the requirements.
We do supply electric blankets which are not allowed donto the covid regulations.
I hope you do understand.

Porterhouse Eleven
Doynette B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doynette B

Great location and atmosphere.

The garden area from my window was an eye sore on that specific evening and it would be advisable if the owner could put out doom or anything for mosquitos - they drove me insane that night.

Hanneke S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke S

Vol punte aan die beste gashere ooit!

Met die intrapslag het ek besef ek kon maar vir twee dae bespreek het! Ons het meer gekry as waarvoor ek betaal het - groot genoeg spasie, warm beddens met uitstekende matrasse, 'n bo-laken, silwerskoon badkamer en kombuis. Ons het nie geweet van ander mense op die perseel nie - rustige atmosfeer. Baie dankie vir 'n smullekker ontbyt deur die gasvrou, Somari, voortreflike diens van die gasheer en oulikste geselskap van klein Emma. Ceres het 'n kampioengastehuis in hulle midde. Koester dit!

Annari V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari V

Baie netjiese verblyf in Ceres.

Ek en my man het vir ons wittebrood 'n oornagstop gesoek op pad Weskus toe. Porterhouse Eleven was baie netjies en gasvry.

Cilmie G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G

Pragtig! Sal beslis weer hier bespreek!

Rustige atmosfeer, met alles wat ek nodig gehad het. Vriendelike ontvangs! Sal vir seker nommer hou vir my volgende besoek.

Willem P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Ons het dit baie geniet, sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Heerlike atmosfeer, die ontbyt vars bedien, uit die boonste rakke. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Jacques P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Netjies en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Eurika D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D

Baie lekker gekuier. Kan gerus Porterhouse Eleven aanbeveel.

Sumari en Tiaan het ons so welkom laat voel. Ons het ons verblyf regtig baie geniet.

Marie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Netjies, ruim, goeie diens en waarde vir geld.

Baie netjies, veilige parkering, ruim kamer, uitsonderlike en vriendelike diens, heerlike ontbyt. Sal dit beslis aanbeveel en graag weer teruggaan as weer in die omgewing is.

Magda B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Baie aangenaam.

Kan Porterhouse met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Ernst D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D

Baie aangename verblyf!

Heerlike ontbyt.

Elizabeth B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Ons het ons verblyf geniet.

Die gastehuis was mooi, skoon, netjies, goed geleë met vriendelik en behulpsame eienaars en staff.

Pieter V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly.

Die kos was heerlik! 'n Rustige veilige plek om oor te bly. Ons het dit baie geniet.

Janet E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet E

Kamer was mooi, skoon en netjies, en die ontbyt was lekker.

Ons sal definitief weer daar bespreek vir die volgende interskole-sage!

Louise G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Gemaklik, waarde vir geld en kinder-vriendelik!

Sumari en Tiaan het ons vriendelik en gemaklik ontvang! Die kamer was beautiful en ons het sommer dadelik tuis gevoel! Ek sal definitief Porterhouse Eleven aanbeveel vir enige gesinne!

Marie J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J

A 2 night stopover.

I was warmly received in spite of arriving totally drenched on my bicycle. My bicycle was put in the garage without me needing to ask. Their human side was displayed and is much appreciated.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Twee aande oornag.

Ten spyte daarvan dat ek sopnat op my fiets aangekom het, is ek hartlik ontvang. My fiets is in die motorhuis gesit sonder dat ek gevra het. Hul menslike is vertoon en word waardeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chrisna K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna K

Baie gasvry, vriendelik en goeie waarde vir geld.

Heerlik gebly met 'n goeie ontbyt en alles wat 'n mens nodig het in 'n kamer. Goeie waarde vir geld. Veiligheid baie goed en sentraal geleë. Sal beslis die plek aanbeveel.

Stefanie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V

Uit hulle pad uit gegaan!

Ons het met 'n waentjie gegaan en hulle het uit hulle pad uit gegaan on ons te help en one fietse veilig te stoor.

Alida V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Baie lekker, skoon en stil gastehuis.

Die gasvrou, Elga, was baie vriendelik. Die kamer was netjies en skoon en ons het heerlik gerus, gastehuis was lekker stil na tien in die aand. Sal beslis weer daar oorbly. Was ook bly oor die veilige parkering.

Rian S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian S

Puik. Skoon, netjies en waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Skoon, ruim en netjiese kamers. Waarde vir geld.

K. M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
K. M

Rustig, veilig, naby die middedorp en ontspannend.

Ek sal die plekke vir enigeen aanbeveel wat wil wegkom uit die stad se gewoel. Ons was baie goed ontvang. Die atmosfeer van die plekkie wil jou aan laat bly. Ons kon lekker ontspan in die poel en ag net lekker gesellig verkeer in die woonstel. Absolute privaatheid verseker.

Petra M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra M

Lekker ruim kamer, veilige parkering en vriendelike gasheer.

Sien sterre.

Juanita C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita C

Was gerieflik, vriendelike ontvangs, netjies.

Ek het lekker geslaap, lekker ontbyt gehad en die gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Dis lekker naby aan die winkels, wat gehelp het, aangesien ek nie vervoer gehad het nie.

John S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Goed genoeg.

Sien sterre.

Louisa V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa V

Baie gerieflik en skoon.

Ons verblyf was heerlik en probleemvry. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Indien ek iets kan aanbeveel sou ek noem dat daar 'n ekstra kombers in die kamer beskikbaar moes wees, aangesien slegs die een bed 'n elektriese kombers gehad het.

Porterhouse Eleven se terugvoer

Beste Louisa,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer die kommentaar. Ons sal definitief jou voorstel oorweeg.

Vriendelike groete,
Tiaan en Sumari Coetzee

Porterhouse Eleven
Derek F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek F

Good enough for a one night stay over only.

Room was clean and pleasant, just a bit awkward with the room/s being attached to the main house.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ1oUrftR1lmecSoqdyGUHWqaIKDRTiXOxI9guKaOA54ENKMGd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 11 Porter Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.365418074044 19.310635413926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang