Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porterhouse Eleven

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Heather S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Small but convenient and quaint. Very convenient location. Rooms are a little small but enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uiters aangenaam! Dit was baie aangenaam, maar ek dink die bed behoort vervang te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Nel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Was lekker. Dit is 'n baie lekker en gasvrye plek. Ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Ceres is not a destination, and Porterhouse Eleven reflects this. Our stay was fine. It is not really possible to rate a place based on one night. The curtains were good light blockers. The room was a converted double garage, very spacious and quite basic, but clean. The bed was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mrs Aidene V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Lovely safe place to stay. Very friendly staff and owners. Thank you for the wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Rustig en ontspannend. Netjies en skoon. Heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelies G
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2023

Baie lekker gekuier. Heerlike beddens, goeie ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Gerieflik, knus en lekker privaat. Hierdie is 'n baie goed toegeruste blyplek. Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. En die gasvrou het ons boonop met 'n ontbyt bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Rustig, veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens. Baie rustige atmosfeer. Pragtige roostuin. Alles was skoon en netjies en het goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Beskikbaarheid op kort kennisgewing. Bekostigbaar en kon ons akkommodeer op kort kennisgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ1oUrftR1lmecSoqdyGUHWqaIKDRTiXOxI9guKaOA54ENKMGd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 11 Porter Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.365418074044 19.310635413926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang