Porterhouse Eleven
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Koos B - Sep 2024
Algehele gradering
Uiters aangenaam!
Hendrik Nel D - Apr 2024
Algehele gradering
Was lekker.
Aidene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely safe place to stay.
Matthew H - Feb 2024
Algehele gradering
Ceres is not a destination, and Porterhouse Eleven reflects this.
Linda P - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Annelies G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Jetske F - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik, knus en lekker privaat.
Hermanus J - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens.
Ashley C - Okt 2021
Algehele gradering
Beskikbaarheid op kort kennisgewing.
Wilna V - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Wilma S - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik
Porterhouse Eleven se terugvoer
Hi Wilma
Baie dankie vir jou resensie.
Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste spesiaal moet voel.
Hoop ons sien jou gou weer.
Wilma S - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek, netjies, skoon en baie vriendelik.
Aryna E - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend en sal weer daar gaan oorbly.
Mari B - Feb 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek
Charise C - Aug 2021
Algehele gradering
Clean and Safe
Lees meerPorterhouse Eleven se terugvoer
Hi
Thank you for your comments.
We are under strict covid regulations from the tourism industry which we have to comply to.
Sufficient ventilation are one of the requirements.
We do supply electric blankets which are not allowed donto the covid regulations.
I hope you do understand.
Doynette B - Des 2020
Algehele gradering
Great location and atmosphere.
Hanneke S - Aug 2020
Algehele gradering
Vol punte aan die beste gashere ooit!
Lees meerAnnari V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf in Ceres.
Cilmie G - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtig! Sal beslis weer hier bespreek!
Willem P - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, sal beslis weer daar bly in die toekoms.
Jacques P - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Eurika D - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Kan gerus Porterhouse Eleven aanbeveel.
Marie B - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, ruim, goeie diens en waarde vir geld.
Magda B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ernst D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Elizabeth B - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het ons verblyf geniet.
Pieter V - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly.
Janet E - Aug 2019
Algehele gradering
Kamer was mooi, skoon en netjies, en die ontbyt was lekker.
Louise G - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik, waarde vir geld en kinder-vriendelik!
Marie J - Aug 2019
Algehele gradering
A 2 night stopover.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Twee aande oornag.
Ten spyte daarvan dat ek sopnat op my fiets aangekom het, is ek hartlik ontvang. My fiets is in die motorhuis gesit sonder dat ek gevra het. Hul menslike is vertoon en word waardeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chrisna K - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gasvry, vriendelik en goeie waarde vir geld.
Stefanie V - Mei 2019
Algehele gradering
Uit hulle pad uit gegaan!
Alida V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en stil gastehuis.
Rian S - Apr 2019
Algehele gradering
Puik. Skoon, netjies en waarde vir geld.
K. M - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig, naby die middedorp en ontspannend.
Petra M - Des 2019
Algehele gradering
Lekker ruim kamer, veilige parkering en vriendelike gasheer.
Juanita C - Sep 2019
Algehele gradering
Was gerieflik, vriendelike ontvangs, netjies.
John S - Jul 2019
Algehele gradering
Goed genoeg.
Louisa V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Porterhouse Eleven se terugvoer
Beste Louisa,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer die kommentaar. Ons sal definitief jou voorstel oorweeg.
Vriendelike groete,
Tiaan en Sumari Coetzee
Derek F - Apr 2019
Algehele gradering
Good enough for a one night stay over only.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterstraat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang