Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 405

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 724 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Portico 405 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Table View met 'n asemrowende uitsig oor die see. Hierdie moderne woonstel is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek in die Moederstad.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Gehaltelinne en badhandddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na die etenstafel waar gaste saam maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die balkon met sitplek en 'n see-uitsig. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand, restaurante en winkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andrew T
5.0
One of the best places I have stayed, and I travel a lot for business. Portico 405 is well positioned on the Blouberg beachfront. It is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Roel B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, beautiful well worth it. The agent was amazing, the apartment was beyond beautiful and clean with everything we needed. Beds w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Jan D
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Baie mooi uitsig en woonstel is ruim met 2 kamers en 2 badkamers. Baie ekstras, bv. skottelgoedwasmashien en goeie WiFi.
Mrt 2024
Liezel P
5.0
Bitter lekker gebly hier! Sal aan enige iemand aanbeveel. Baie lekker gebly. Perfekte blykplek in Bloubergstrand! Mooiste uitsig van Tafelberg, bitter...
Sien meer
Mrt 2024
Annalien C
Saam met vriende
5.0
Sal weer kom! Heerlik gebly! Sal beslis weer kom.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 764

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Athens-weg 3, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portico 405 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 724
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 724
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2222c8ab35f1b83a8d389db0c30c909cbe24e41ab5e6e749766b8be4f3077122ddf1f859c4073465197dbcf8b5de050639cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 724 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 3 Athens Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.822679 18.478143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang