Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 802

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Janine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Relaxing and peaceful. A breakaway from the norm, so close to home. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Solly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Netjies en skoon, goed geleë met 'n mooi uitsig, maar swak bed/kussings. Alhoewel ek dit wel aanbeveel, moet die eienaar in kennis neem dat die gehalte van slaap 'n kern deel is van akkommodasie en gasvryheid. Hierdie eenheid se bed is glad nie van goeie gehalte nie (waarskynlik oud) en daar is net twee baie dun slaapkussings beskikbaar. Die menigte dekoratiewe kussings kan nie vir slaap gebruik word nie. Toe ek dit met die gasvrou opneem het sy maar net gesê daar is nie nog kussings beskikbaar nie en dat sy dit aan die eienaar sal noem. Die beskrywing toon aan dat "satelliet-TV" beskikbaar is, wat nie 100% korrek is nie. Daar is slegs Netflix beskikbaar, dis nie 'n satelliet-diens nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Nadia
Portico 802
Baie dankie vir die terugvoer. Let wel dat LekkeSlaap nie 'n ander opsie gee behalwe satellite TV nie. Daar is wel Netflix ingestel en gaste mag hul self inteken ook. Die kussings se terugvoer is na die eienaar geneem. Eerste keer kritiek oor spesifieke items.

Mari D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2021

Plek is sentraal geleë en baie mooi uitsig. Woonstel is baie sentraal geleë en het 'n baie mooi uitsig oor die see. Woonstel was baie netjies en parkering is veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2021

Fantastiese uitsig. Baie lekker gekuier. Al wat gepla het was die geraas van die KFC onderkant die woonstel veral die karwag deur die dag was baie raserig en dit was baie steurend. Verder baie aangename kuier en heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2020

Heerlik gekuier en mooi uitsig. Sal enige iemand aanbeveel, klip gooi van see af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bergh V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Net reg vir twee persone, skoon eenheid, prakties. Vriendelike behulpsame eienaars. Die uitsig oor Tafelbaai en Atlantiese Oseaan is fantasties. Eenheid se ligging is uitstekend, naby aan alles, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truusje L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Wonderlike plek met mooiste uitsig. Annika was baie behulpsaam. Plek is uitstekend en mooiste uitsig vanaf die balkon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Fantastic place with breathtaking view. We really enjoyed our stay at Portico 802. This is a stunning apartment, very very clean. We loved the interior and decorations, very stylish. Most beautiful view from the balcony. Secure parking. Very centrally located - we could walk to the shops and restaurants. The hosts were very friendly. We can truly recommend Portico 802. We will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2017

Wonderlike, luukse akkomodasie, absolute waarde vir geld met wonderlike diens van die eienaars! Portico se ligging was perfek vir ons kuiertjie in die Kaap! Ons wou by al die groot toerisme plekkies uitkom, wat maklik bekombaar was! Die verblyf is pragtig! Dit is luuks, en baie gemaklik, met al die mod cons wat mens by jou huis sal hê en nog meer! Ons was gegroet deur Roel, die eienaar, wat ons spesiale persoonlike aandag gegee het, met sy vroutjie Anika wat deurentyd ons verblyf seker gemaak het ons is gemaklik en kort nie iets nie! Portico is naby aan 'n groot verskeidenheid restaurante! Ons sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Pragtige eenheid met stunning views. Die eenheid was bo ons verwagting. Aandag aan detail 100%. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Athens-weg 3, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjY2E3NTE3LWZjZjUtNGQ5ZS1iMzliLTExNGMzYzdhMzZiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 3 Athens Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.82271 18.47779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang