Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 904 Apartment

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Megan R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Great stay. Only irritation was that there was only 1 parking bay for a 4 sleeper unit and we had 2 cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermo T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Ongelooflike mooi see-uitsig! Die vensters in leefarea was ongelukkig baie vuil en die een venster kon nie oopmaak nie omdat die sleutel binne-in die slot afgebreek het. Die vensterwasser was te kort om by te kom so dit was nie moontlik om self skoon te maak nie. Dit het die uitsig bederf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karina H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Pragtige woonstel met besonderse ligging in Bloubergstrand. Pragtige woonstel met silwer skoon fasiliteite, goeie ligging naby verskeidenheid restaurante en diebeste uitsig oor Tafelberg, Kaapstad en Robbeneiland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2022

Sentraal met pragtige uitsig. Die woonstel se ligging is perfek met 'n baie skoon, pragtige uitsig. Alles wat jy kan nodig hê, is daar. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hantjie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Mooi uitsig. Eenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Guest House Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 175

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensweg 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1006168c46b1eeef2f53ca2e6bc15bf86418c3fead6e19178816a6b84b025975d304d7a2d4376935d792588dbc68fc138ca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 3 Athens Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.822805969681 18.477924979762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang