Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portobelo 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard, Portobelo 23, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Portobelo 23 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veilige kompleks in die voorstad Diaz Beach in Mosselbaai, naby die strand en ander plaaslike besienswaardighede geleë.

Dié woonstel op die derde verdieping beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n lieflike sitkamer met gemaklike sitplek en 'n 'n slim-TV, dit het 'n Wi-Fi-roeteerder maar die Wi-Fi-roeteerder is net aan die TV gekoppel en nie vir selfone bedoel nie.

Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike patio met buitesitplek en 'n Weber-braai. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie 'n see-uitsig het nie, maar gaste kan van die gemeenskaplike swembad van die kompleks gebruik maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 164

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach-boulevard, Portobelo 23, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard, Portobelo 23, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcda53ed6fe6320e2a7004e899bc8d42db821b13b03e243ebff8a0c9881fa4b91ddb21fbbde85efb5e6ebd9403f9ab9159012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) Beach Boulevard Portobelo 23 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.1607589 22.1072273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang