Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portobelo 26

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Portobelo 26
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hannelie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Die eenheid is pragtig toegerus met alles wat jy nodig het en dis sentraal geleë. Was regtig baie goeie waarde vir geld!

Monica R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monica R

Veilig.

Baie veilig en goed geleë. Die yskas is net te klein vir 8 persone vir 2 weke en die kombuiswasbakke se proppe pas nie goed nie. Die hoeveelheid reëls wat ons moes lees was soos om in 'n koshuis te woon, amper oorweldigend.

Raylene P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Raylene P

Dit was wonderlik. Absoluut werd om daar te ontspan. Jy is absoluut veilig daar.

Enigste probleem wat ons gehad het, daar was nie genoeg toiletpapier beskikbaar vir die 3 dae nie en ons was 7 gaste. Daar was ook nie genoeg handdoeke nie wat ons kon gebruik vir die 3 dae nie. Skoonmaakmiddels het ook ontbreek. Dit was die enigste probleem wat ons gehad het.

Marinda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B

Gemiddelde verblyf.

Die eenheid is uitgerus vir 8 persone, maar is nie geskik vir 8 volwassenes nie. Die eettafel, sitkamer en stoep het slegs sitplek vir 6 persone. Die sleutels moet in Mosselbaai Punt afgehaal en weer terugbesorg word - in seisoentyd is dit baie ongerieflik met die verkeer! Daar is 'n voetgangerhek met 'n "tag", maar dit het tydens ons verblyf nooit gewerk nie. Daar is 'n kode vir toegang tot die motorhek wat ook nooit gewerk het tydens ons verblyf nie. Die hysbak was vir paar dae buite werking, baie ongerieflik vir ouer mense om op die bierde vloer te kom.

Andre C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Die ligging, veiligheid, netheid, kliëntediens was uitstekend. Dit is 'n fantastiese plek as jy nie 'n vakansieganger is nie.

Nie 'n plek indien jy wil vakansie hou of lekker gesellig verkeer nie. Die permanente inwoners kyk gedurig op hul horlosie en ons kinders kon nie met gemak rondhardloop en speel op die grasperke en terrain sonder om lelike kyke en toesnouings van sekere van die inwoners te kry nie. Fantastiese ligging, baie netjies en gerieflik, maar ek voel dit moet dus nie uitverhuur word as 'n vakansie/naweekwoonstel nie, want jy kan nie eens op die balkon 'n 4 man gesprek voer met mekaar na 11 nie. Alhoewel ons geen begeerte gehad het om enige musiek te speel nie, wou ons ten minste lekker gesprekke gevoer het, gesellig verkeer het en lag, maar moes ongelukkig gedurig fluister.

Marianne S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S

Baie lekker, skoon en gerieflik.

Goed geleë woonstel. Ruim vir 8 persone. Skoon, netjies en gerieflik.

Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portobelo 26, Beach-boulevard, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZmUzNjE4LWU1MDEtNDRmZS1iYzc5LTUzMWVhN2NkY2IzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Portobelo 26 Beach Boulevard 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.160588600711 22.107547223568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang