Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portobelo 32 Diaz Beach

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elna J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekend, geen beurtkrag en eienaar vir wie niks geen moeite is nie. Baie netjies, alles wat benodig word, geen beurtkrag, naby strand, veilig en uitstekende geriewe en vir wie niks te veel moeite is nie. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantastiese vakansieverblyf, met die oulikste ontvangs vanaf die eienaars. Netjies en skoon. Alles en nog meer wat mens nodig het. Defnitief die moeite werd, deur en deur! Skoon, netjies, goed onderhou, beste ligging moontlik en dan nog so 'n mooi tuin en swembad area. Eienaars het baie moeite gedoen en dit ekstra spesiaal gemaak vir ons en veral vir ons 4-jarige dogtertjie. Sal enige tyd weer hier bespreek, en ook aan almal 'n aanbeveling gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Portobelo 32 Diaz Beach
Baie dankie Corlia

Paul R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

We had a wonderful time at Portobelo 32 Diaz Beach. The unit was very upmarket and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Portobelo 32 Diaz Beach
Baie dankie Paul.

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjiese en rustige area. Skoon en lekker naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Portobelo 32 Diaz Beach
Dankie Belinda

Monique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Goeie ligging, pragtige en skoon verblyf. Vriendelike en behulpsame diens. Ons het baie lekker gebly by Portobelo. Die eenheid is silwerskoon en pragtig. Alles wat 'n familie kan nodig hê. Ons het ook sommer 'n vakansie gehad van loadshedding wat 'n groot bonus was. Die grondvloer was perfek vir ons klein kinders en die swembad was lekker. Loopafstand vanaf Diaz-strand en swempark. En 'n kort ry na Die Punt toe. Liezl was baie behulpsaam en vriendelik en het tot vir ons 'n bederfie gelos wat ons ekstra spesiaal laat voel het. Sal definitief weer hier oorbly op ons volgende trip Mosselbaai toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Portobelo 32 Diaz Beach
Dankie Monique

Bernice V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Gesinsvakansie met verblyf tussen Hartenbos en Mosselbaai. Die woonstel is op die grondvloer van 'n gesogde kompleks in Diaz. Daar is liefkike gras, 'n pragtige swembad met klein swembadjie vir kinders en dis silwerskoon en netjies met goeie sekuriteit en 'n omheining. Die woonstel self is ruim met alles wat jy kan benodig en soveel ekstras soos 'n toe en oop stoep, twee badkamers en 'n wasmasjien. Dis toegerus met skoon, netjiese breekware, duursame linne en praktiese meubels. Die gasvrou loop die ekstra myl soos om skoonmaakmiddels en welkomhappies daar te los sowel as ekstra linne en koue water! Ons kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Portobelo 32 Diaz Beach
Baie dankie Bernice, vir die terugvoering.

Carin J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Awesome stay. Super clean and beautifully styled. Liezl made sure everything was ready for our arrival. Even little surprises in the kitchen. Super friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Portobelo 32 Diaz Beach
Baie dankie Carin, vir die terugvoering.

Lesley V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Relaxing and beautiful. The place was very neat and tidy. Our host was very friendly and from the start made us feel at home. She made it a point to attend to all our requirements. The location was beautiful and I will recommend them without hesitation. I will certainly book with them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Portobelo 32 Diaz Beach
Baie dankie Leslie.

Chantel V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Heerlike vakansie. Woonstel is goed ingerig en netjies. Naby die strand. Lekker swembad vir die kinders en grasperk om op te speel aangesien die eenheid op die grondverdieping is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrina C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

We had a great time. Place was super neat and had everything you needed. Very well located and the swimming pool was a winner with the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes 18, Portobelo 32, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a5bea6134385bf8bbb9b935f2620c993cdd1b4f53238ea43d7bd9301a306564841a209f67b01de9a7683392be4197adc664?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 18 Beach Boulevard West, Portobelo 32 Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.160202872609 22.107490997685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang