Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portobelo 32 Diaz Beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Portobelo 32 Diaz Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elna J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna J

Uitstekend, geen beurtkrag en eienaar vir wie niks geen moeite is nie.

Baie netjies, alles wat benodig word, geen beurtkrag, naby strand, veilig en uitstekende geriewe en vir wie niks te veel moeite is nie. Baie lekker gebly.

Corlia L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L

Fantastiese vakansieverblyf, met die oulikste ontvangs vanaf die eienaars. Netjies en skoon. Alles en nog meer wat mens nodig het. Defnitief die moeite werd, deur en deur!

Skoon, netjies, goed onderhou, beste ligging moontlik en dan nog so 'n mooi tuin en swembad area. Eienaars het baie moeite gedoen en dit ekstra spesiaal gemaak vir ons en veral vir ons 4-jarige dogtertjie. Sal enige tyd weer hier bespreek, en ook aan almal 'n aanbeveling gee.

Portobelo 32 Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie Corlia

Portobelo 32 Diaz Beach
Paul R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

We had a wonderful time at Portobelo 32 Diaz Beach.

The unit was very upmarket and clean.

Portobelo 32 Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie Paul.

Portobelo 32 Diaz Beach
Belinda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Baie netjiese en rustige area.

Skoon en lekker naby alles.

Portobelo 32 Diaz Beach se terugvoer

Dankie Belinda

Portobelo 32 Diaz Beach
Monique S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Goeie ligging, pragtige en skoon verblyf. Vriendelike en behulpsame diens.

Ons het baie lekker gebly by Portobelo. Die eenheid is silwerskoon en pragtig. Alles wat 'n familie kan nodig hê. Ons het ook sommer 'n vakansie gehad van loadshedding wat 'n groot bonus was. Die grondvloer was perfek vir ons klein kinders en die swembad was lekker. Loopafstand vanaf Diaz-strand en swempark. En 'n kort ry na Die Punt toe. Liezl was baie behulpsaam en vriendelik en het tot vir ons 'n bederfie gelos wat ons ekstra spesiaal laat voel het. Sal definitief weer hier oorbly op ons volgende trip Mosselbaai toe.

Portobelo 32 Diaz Beach se terugvoer

Dankie Monique

Portobelo 32 Diaz Beach
Bernice V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V

Gesinsvakansie met verblyf tussen Hartenbos en Mosselbaai.

Die woonstel is op die grondvloer van 'n gesogde kompleks in Diaz. Daar is liefkike gras, 'n pragtige swembad met klein swembadjie vir kinders en dis silwerskoon en netjies met goeie sekuriteit en 'n omheining. Die woonstel self is ruim met alles wat jy kan benodig en soveel ekstras soos 'n toe en oop stoep, twee badkamers en 'n wasmasjien. Dis toegerus met skoon, netjiese breekware, duursame linne en praktiese meubels. Die gasvrou loop die ekstra myl soos om skoonmaakmiddels en welkomhappies daar te los sowel as ekstra linne en koue water! Ons kan dit beslis aanbeveel.

Portobelo 32 Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie Bernice, vir die terugvoering.

Portobelo 32 Diaz Beach
Carin J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin J

Awesome stay.

Super clean and beautifully styled. Liezl made sure everything was ready for our arrival. Even little surprises in the kitchen. Super friendly hosts.

Portobelo 32 Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie Carin, vir die terugvoering.

Portobelo 32 Diaz Beach
Lesley V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Relaxing and beautiful.

The place was very neat and tidy. Our host was very friendly and from the start made us feel at home. She made it a point to attend to all our requirements. The location was beautiful and I will recommend them without hesitation. I will certainly book with them again.

Portobelo 32 Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie Leslie.

Portobelo 32 Diaz Beach
Chantel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Heerlike vakansie.

Woonstel is goed ingerig en netjies. Naby die strand. Lekker swembad vir die kinders en grasperk om op te speel aangesien die eenheid op die grondverdieping is.

Elrina C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina C

We had a great time. Place was super neat and had everything you needed.

Very well located and the swimming pool was a winner with the kids.

Henry C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Waarde vir jou geld en veilige kompleks.

Baie skoon plek sekuriteit baie behulpsaam, op en wakker.

Portobelo 32 Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie Henry.

Portobelo 32 Diaz Beach
Cecilia H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia H

Gerieflik, prakties, ontspanning.

Ligging is fantasties. Lekker grootte om maklik en vinnig skoon te maak. By die wasgoedlyn. Naby alle geriewe.

Portobelo 32 Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie Cecelia. Ons is bly julle het lekker gebly!
Julle is altyd weer welkom
Groete
Gerhard en Liezl

Portobelo 32 Diaz Beach
Elize R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Baie lekker gebly, nice plek.

Portobelo is 'n baie nice kompleks, my 2de verblyf daar, sal weer enige tyd daar gaan bly. Baie naby aan see en vermaak.

Portobelo 32 Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie Elize!
Waardeer jou boodskappie

Portobelo 32 Diaz Beach
Eddie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie F

Heerlik gebly. Blyplek was skoon en netjies. Sal aanbeveel.

Portobelo 32 Diaz Beach se verblyf is baie netjies en skoon. Woonstel is ook goed toegerus. Tweede badkamer help ook as jy kinders het. Ons het heerlik gebly met ons vakansie. Sal definitief weer van Portobelo 32 Diaz Beach gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes 18, Portobelo 32, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a5bea6134385bf8bbb9b935f2620c993cdd1b4f53238ea43d7bd9301a306564841a209f67b01de9a7683392be4197adc664?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 18 Beach Boulevard West, Portobelo 32 Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.160202872609 22.107490997685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang