Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portobelo 54

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bronwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Portobelo 54
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Toufeeq G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toufeeq G

Fantastic, will definitely recommend.

The place is very neat, safe and secure.

Liezel G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G

Sien Sterre, baie netjies en gerieflik. Elmarie was baie behulpsaam met inklok.

Baie lekker gebly. Als wat jy nodig het.

Thabiet C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiet C

Very satisfying, content.

The accommodation was very homely, comfortable, and spacious enough for my family of five. The complex is very quiet and secure. There is a nice big smart TV and fast internet. It is also within walking distance of the waterpark and the beach. I can recommend Portobelo 54. I will definitely be staying there again.

Portobelo 54 se terugvoer

Thank you very much Tabiet, for your kind words and support. We hope to see you again very soon. Kind regards. Bronwen

Portobelo 54
Alicia J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia J

Goed geleë naby Diaz-strand.

Rustige omgewing en min geraas.

Portobelo 54 se terugvoer

Baie dankie Alicia. Ons Hoop om julle gou weer te sien.

Portobelo 54
Marc C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc C

Elmarie was amazing. Thank you.

Loved my stay. Thank you.

Portobelo 54 se terugvoer

Thank you very much for your positive feedback. Hope to see you again.

Portobelo 54
Charmaine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine V

Baie oulike woonstel vir gesin met klein kinders.

Ons het lekker gebly, die 2de kamer is egter nie juis geskik vir tieners nie, die spasie is te klein. Dis meer vir klein kinders. Kompleks is lekker stil en die hysbak was 'n bonus. Woonstel het alles in gehad wat ons nodig gekry het. WiFi het so 'n paar keer nie gewerk nie, maar wanneer dit gewerk het was dit lekker vinnig. Plek was baie netjies en skoon toe ons daar gekom het en ons het koffie en koekies gekry as welkomgeskenk wat baie gaaf was.

Portobelo 54 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Charmaine. Ons kyk juis daarna om volgende jaar die beddens in die spaarkamer te verander. Hoop julle het julle tyd by ons geniet en ons sien uit om julle weer vinnig in Mosselbaai te sien.

Portobelo 54
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Boulevard Wes, Portobelo 54, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6575e1148f817ba9627208e0b67b50558192ac10f290a975f71df62e7256920a72f44e73414e02625ca0456b3850c3300175?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach Boulevard West Portobelo 54 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160775526539 22.107214147013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang