Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portobelo 54

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Toufeeq G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantastic, will definitely recommend. The place is very neat, safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Sien Sterre, baie netjies en gerieflik. Elmarie was baie behulpsaam met inklok. Baie lekker gebly. Als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabiet C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Very satisfying, content. The accommodation was very homely, comfortable, and spacious enough for my family of five. The complex is very quiet and secure. There is a nice big smart TV and fast internet. It is also within walking distance of the waterpark and the beach. I can recommend Portobelo 54. I will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwen
Portobelo 54
Thank you very much Tabiet, for your kind words and support. We hope to see you again very soon. Kind regards. Bronwen

Alicia J
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Goed geleë naby Diaz-strand. Rustige omgewing en min geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwen
Portobelo 54
Baie dankie Alicia. Ons Hoop om julle gou weer te sien.

Marc C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Elmarie was amazing. Thank you. Loved my stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwen
Portobelo 54
Thank you very much for your positive feedback. Hope to see you again.

Charmaine V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Baie oulike woonstel vir gesin met klein kinders. Ons het lekker gebly, die 2de kamer is egter nie juis geskik vir tieners nie, die spasie is te klein. Dis meer vir klein kinders. Kompleks is lekker stil en die hysbak was 'n bonus. Woonstel het alles in gehad wat ons nodig gekry het. WiFi het so 'n paar keer nie gewerk nie, maar wanneer dit gewerk het was dit lekker vinnig. Plek was baie netjies en skoon toe ons daar gekom het en ons het koffie en koekies gekry as welkomgeskenk wat baie gaaf was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Bronwen
Portobelo 54
Baie dankie vir jou resensie Charmaine. Ons kyk juis daarna om volgende jaar die beddens in die spaarkamer te verander. Hoop julle het julle tyd by ons geniet en ons sien uit om julle weer vinnig in Mosselbaai te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bronwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Boulevard Wes, Portobelo 54, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6575e1148f817ba9627208e0b67b50558192ac10f290a975f71df62e7256920a72f44e73414e02625ca0456b3850c3300175?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach Boulevard West Portobelo 54 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160775526539 22.107214147013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang