Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portofino 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R400 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen rook word in die woonstel toegelaat nie.

Neem asseblief kennis dat die akkommodasie trappe het en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Badhanddoeke word voorsien, gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring

Vereiste dokumente - Om 'n bespreking na te kom, word die volgende benodig:
1. 'n Afskrif van ID / Paspoort
2. Bewys van adres (indien SA burger)
3. Ondertekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls

Nie ingesluit in die kwotasie nie:
Breekskadedeposito van R2000.
Linnefooi van R500 - slegs van toepassing vir 2 nagte se verblyf.

Dit is 'n residensiële kompleks met 'n geen-geraasbeleid

Besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 word nie aanvaar nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 wees.

'n Skoonmaakdiens van 1 uur is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae en besprekings vir twee nagte uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit beddens opmaak, skoonmaak van badkamers, braaiers, en vee en mop van alle vloere in, maar sluit nie skottelgoed in nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ipahla-weg 1, Portofino 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8be3c8f96b75fe226bc4cd5af807c7d93d50c1e58101939d3676daa8988c06f3a08f32be32a30b3d769d300b6f93c7569122?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 1 Ipahla Road Portofino 1 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.5107133 31.2311803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang