Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portofino Apartment - D

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sering-straat 35, Eenheid 105, Portofino, Panorama, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Portofino Apartment - D is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die voorstad Panorama in Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié woonstel bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitkamer het 'n slaapbank vir kinders, sitplek, 'n TV en 'n waaier. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n skaduparkeerplek voor die woonstel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante, asook verskeie wynplase.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Sering-straat 35, Eenheid 105, Portofino, Panorama, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sering-straat 35, Eenheid 105, Portofino, Panorama, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1069d35219cfcf7415e9e009b71cfae3dd586968e78f20c2ad78a3cd4b79add21445e6da6a7bcbe1a792a872a2a28e640ffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense 35 Sering Street Unit 105 Portofino 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.879552560802 18.576530852115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang