Portside Inn
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currie-straat 11, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Portside Inn is 'n gastehuis naby die strandfront in Oos-Londen. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die area.
Verblyf word aangebied in 6 kamers wat elkeen uniek en pragtig versier is. Die kamers het slaapplek vir 2 tot 4 mense en is toegerus met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelstapelbed en/of 2 enkelbeddens met 'n slaapbank. Elke kamer het geriewe soos 'n en suite-stort, wasbak en toilet en 'n paar eenhede het basies selfsorggeriewe.
Geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met OpenView-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar vir jou voertuig.
Portside Inn is lekker naby Orientstrand, die internasionale konvensiesentrum, winkels, restaurante en ander geriewe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Mervyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Currie-straat 11, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Portside Inn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Quigney Beach Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currie-straat 11, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang