Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portswood 103

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Portswood 7, Portswood 103, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 815 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Portswood 103 is 'n pragtige kontemporêre woonstel met moderne kenmerke en artistieke monochromatiese afwerkings wat ideaal geleë is in die hartjie van die nuwerwetse Groenpunt. Dit bied 'n warm verblyf vir gaste wat verblyf in die pragtige Moederstad soek en is binne maklike bereik van die lewendige deel van Groenpunt.

Dié lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n oulike balkon met buitesitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet voordat hulle hul dag begin. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek. Toegangskodes sal verskaf word om gaste maklike toegang deur die kelderparkeerarea sowel as deur die voetgangerhek te gee.

Tydens beurtkrag is daar lampe en die Wi-Fi sal deur 'n UPS aan bly. Die eenheid is net 'n kort entjie vanaf Hoofweg en net 'n kort entjie se stap na bushaltes, sjiek restaurante en besienswaardighede naby, insluitend die V&A Waterfront en Kaapstad-stadion.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Upper Portswood 7, Portswood 103, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portswood 103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Portswood 7, Portswood 103, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69d97173db8751338c0512a9be02201768c58961931e791f1d26e6af38d6d3f953b3a293b42c55bd44c141f227a695fbce71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 815 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 7 Upper Portswood Portswood 103 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910177 18.411942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang