Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Posto Sicuro

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Arnold Lionel Allan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasmagories en superb. Posto Sicuro tel beslis onder die beste plekke wat ons al besoek het. Die ruimhartige ontvangs van Beattie en die behulpsaamheid van Johan was pluspunte. Posto Sicuro het ons stoutste verwagtinge oortref. Gelle binne Paradise Beach verleen ekstra gemoedsrus wat veiligheid betref, omdat jy alreeds binne die veiligheid van Club Mykonos is. Die geruis van die see sus jou aan die slaap in die aand, terwyl jy soggens uitkyk oor die groen duine van Langebaan. Die ruimte binne die woning, die stort en bad maak dit beslis 'n 5-ster ervaring. Alles is daar om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak en Beattie en Johan is net 'n WhatsApp weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsmarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik rustig en ruim. Rustige woonstel met ongelooflik lekker spasie en twee leefareas. Hemelse koffie, loadshedding liggies en WiFi op UPS was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very restful and quiet with lots of walks. Came home very tired but very relaxed. Well worth the visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik. Rustig. Bederf. Alles wat 'n mens in 'n selfsorgeenheid benodig, plus soveel ekstras!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beatie
Posto Sicuro
Posto Sicuro is gereed vir 'n opvolg kuier! Die weer roep kuiergaste en die see le soos 'n spieel. Pak in en kom hou naweek! Beatie

Franklin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Rustig en baie lekker. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Beatie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odysseus-straat 56, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc6d1a78be7999080d558b2a1fc76b5c7b186de0b9f91d047c014dc075fe69359e135a3391488d0ff0bd8b332d81112a559e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 56 Odysseus Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.038851249943 18.039014434393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang