Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pot & Gieter Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Martin A
1 nag
5.0
Mei 2024

Rustigheid, stilte en 'n onvergeetlike uitsig. Dit is 'n oulike plek en ek het baie lekker gebly. Die dekor is van so 'n aard dit voel byna asof jy in 'n museum bly, maar alles wat jy nodig het is daar. Die uitsig van die stoep af op die vlei en omliggende berge is asemrowend mooi. As ek weer gaan sal ek langer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie mooi en netjies, sal definitief weer daar bly. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlike plek met uitstekende ligging. Ons het heerlik gebly en alles was van uitstaande gehalte en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Rustic charm. We enjoyed our overnight stay (en route home from Kruger) at Pot & Gieter guesthouse. The open-plan space is rustic but charming. Beds are comfy, and the electric blankets in winter are a win! The kitchen is small and basic, so bear that in mind if self-catering. Bring an apple or two if you want to befriend the resident horse, Calypso. On-site host is friendly, communicative, and on hand to help with area information, restaurant recommendations, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Rustig en netjies. Heerlik rustig en 'n baie kreatiewe gebruik van 'n ou gebou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria C
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Ons het dit geniet. Die badkamer kort 'n deur as mens soos ons 4 volwassenes bespreek het. Ek hou van die wit beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

N rustige plattelandse kueirtjie, uniek en eie in sy soort. Dit is 'n besonderse plekkie en ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat unieke verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris Z
1 nag
5.0
Nov 2023

Peaceful, beautiful, and I can't wait to go back! You will not find a place more peaceful and welcoming in Wakkerstroom. The hosts made me feel very welcome, and I am looking forward to returning sometime soon to do more things in and around the town. So many fine details were taken care of, which were not expected but highly appreciated (rusks, biscuits, chocolate on my bed, brought me hot water during load shedding, etc.). You won't go wrong if you book here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pot & Gieter is geleë op 'n baie rustige area waar jy kan ontspan met net die natuur se geluide om jou. Met jou aankoms by Pot & Gieter mag die gebou se voorkoms jou dalk laat twyfel oor jou keuse. Sodra jy binne is, ervaar jy die vrede en die rustige atmosfeer. Baie skoon en netjies met alles wat nodig is. Die eienaars is baie vriendelik en opreg. Al wat kort is 'n afdak vir jou voertuig. Ons sal Pot & Gieter aanbeveel as 'n netjiese, bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

As jy rus soek, is dit die plekkie om na toe te kom. Izet en Kobus is wonderlike gashere. Izet het my in die week vooraf gekontak en sodoende het ek presies geweet watter pad die beste is, wat daar is om te doen ens. Ons plekkie was toegerus met dit wat jy sou nodig kry. Ons sal vir seker weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2UXuFopXkLnCydE1epNk3J7Fr6cbUrAiF2U1X59acAt9HUnVlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 75 5 1 5 Vlei Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -27.351389 30.139694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang