Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pot & Gieter Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Pot & Gieter Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martin A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A

Rustigheid, stilte en 'n onvergeetlike uitsig.

Dit is 'n oulike plek en ek het baie lekker gebly. Die dekor is van so 'n aard dit voel byna asof jy in 'n museum bly, maar alles wat jy nodig het is daar. Die uitsig van die stoep af op die vlei en omliggende berge is asemrowend mooi. As ek weer gaan sal ek langer oorbly.

Vanessa H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H

Baie mooi en netjies, sal definitief weer daar bly.

Baie baie lekker gebly.

Jakkie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie L

Wonderlike plek met uitstekende ligging.

Ons het heerlik gebly en alles was van uitstaande gehalte en waarde vir geld.

Megan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

Rustic charm.

We enjoyed our overnight stay (en route home from Kruger) at Pot & Gieter guesthouse. The open-plan space is rustic but charming. Beds are comfy, and the electric blankets in winter are a win! The kitchen is small and basic, so bear that in mind if self-catering. Bring an apple or two if you want to befriend the resident horse, Calypso. On-site host is friendly, communicative, and on hand to help with area information, restaurant recommendations, etc.

Maria C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria C

Ons het dit geniet.

Die badkamer kort 'n deur as mens soos ons 4 volwassenes bespreek het. Ek hou van die wit beddegoed.

Rene J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene J

N rustige plattelandse kueirtjie, uniek en eie in sy soort.

Dit is 'n besonderse plekkie en ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat unieke verblyf soek.

Chris Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z

Peaceful, beautiful, and I can't wait to go back!

You will not find a place more peaceful and welcoming in Wakkerstroom. The hosts made me feel very welcome, and I am looking forward to returning sometime soon to do more things in and around the town. So many fine details were taken care of, which were not expected but highly appreciated (rusks, biscuits, chocolate on my bed, brought me hot water during load shedding, etc.). You won't go wrong if you book here.

Neels H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels H

Pot & Gieter is geleë op 'n baie rustige area waar jy kan ontspan met net die natuur se geluide om jou.

Met jou aankoms by Pot & Gieter mag die gebou se voorkoms jou dalk laat twyfel oor jou keuse. Sodra jy binne is, ervaar jy die vrede en die rustige atmosfeer. Baie skoon en netjies met alles wat nodig is. Die eienaars is baie vriendelik en opreg. Al wat kort is 'n afdak vir jou voertuig. Ons sal Pot & Gieter aanbeveel as 'n netjiese, bekostigbare verblyf.

Berna P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna P

As jy rus soek, is dit die plekkie om na toe te kom.

Izet en Kobus is wonderlike gashere. Izet het my in die week vooraf gekontak en sodoende het ek presies geweet watter pad die beste is, wat daar is om te doen ens. Ons plekkie was toegerus met dit wat jy sou nodig kry. Ons sal vir seker weer daar oorbly!

Bridget B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget B

A little gem.

It was the perfect stopover after a long day's drive. Very comfortable, spacious and peaceful. Had everything we needed. If you don't feel like cooking, there are restaurants just up the road. A perfect place too for staying a few nights to explore the area.

Veronique O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique O

Perfect stay in Wakkerstroom.

Centrally located, has huge and comfortable space, and super friendly and helpful hosts. Really enjoyed my stay there.

Corina G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina G

Goeie waarde vir geld.

Ons het eers na 19:30 die aand daar aangekom en was nogsteeds hartlik verwelkom.

Monica V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Was baie aangenaam.

Baie oulik plek dit is baie oulik en netjies. Die eienaars baie vriendelik en sal weer terug gaan.

Annecke W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annecke W

Rustige, ontspanne oornagverblyf.

Mooiste uitsig op die berge en die kosmos wat in blom is. Lizet is vriendelik en behulpsaam. Stylvol gemeubileer. Ek sal definitief weer daar oorslaap. Lekker vir kinders om buite te hardloop en speel.

Norman S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman S

Fantastic!

What more can I say?

Jannie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

Pragtige plek.

Rus vir die siel. Met die vriendelikste mense.

Charlene R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Aangenaam verras met die oulike verblyf en gasvryheid van die eienaars.

Ons het elke oomblik geniet by Pot en Gieter. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Julle sal ons gou weer sien.

Trishke R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trishke R

Rus en vrede.

Heerlike rustige kuier. Vriendelike eienaars wat ons so tuis laat voel het.

Magriet M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet M

Salig!

Die plek is aan die rand van die dorp met 'n uitsig oor 'n vleiland en 'n mens kan lekker in die omgewing/veld stap. Die akkommodasie self is oulik ingerig met al die nodige geriewe en die mooi dekorelemente gee 'n gesellige atmosfeer. Die eienaars is baie hulpvaardig en gee persoonlike aandag.

Annelize H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Ouwêrelds en dis wat ons gelok het en gekry het!

Omgee, gasvry en baie moeite gedoen om ons warm en welkom te laat voel! Baie dankie! Kan Pot en Gieter definitief aanbeveel!

Irmgard R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard R

Baie gesellig!

Ten spyte van die beurtkrag en die koue winter het Pot en Gieter die kuier baie lekker en knus gemaak, baie moeite is gedoen om die verblyf vir ons te vergemaklik. Loopafstand van fantasiese eetplekke af.

Terri D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri D

Excellent value for money, an ideal place to unwind.

Accommodation very comfortable and clean, reasonably priced and hosted by a friendly, caring couple who saw to our every need. Already planning to return.

Elize H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Oornagstop wat 'n onvergeetlike ervaring was.

Lieflike akkommodasie, gemaklik en gerieflik. Die omgewing is beeldskoon en mens kan vir ure net daar sit en bewonder.

Francois R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Onvergeetlike gasvryheid, ligging en waarde vir geld.

Lizet se gasvryheid, haar aanvoeling vir haar gaste is eersteklas. Die ligging is fantasties met panoramiese uitsig oor die vlei en berge, die omgewing is stil en rustig wat bydrae tot 'n onvergeetlike ervaring.

Johannes E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E

Baie vriendelik en behulpsaam.

Skoon en het alles wat nodig is. Goeie uitsig en vriendelik mense.

Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Vriendelikheid was aan die orde van die dag. Geld kan dit nie koop nie.

Sien sterre.

Lizette S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Fabulous stay.

The room was decorated so beautiful and the owners are really friendly, and the cutest horse comes to greet you.

Reinhold T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhold T

Die mense is baie gaaf en vriendelik. Netjies en skoon. Sal weer daar gaan bly.

Ons twee vriende het met ons motorfietse van Hoedspruit gery. Agterpaaie. Weens die baie reën die vorige dae het ons eers laat in Wakkerstroom aangekom. Toe ons die dorp inry wag die mense al langs die pad vir ons. Hulle het ons toe al begin soek. Ons het dit baie waardeer.

Keith S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Keith S

Very pleasant - quiet and peaceful.

Enjoyed the stay - had a great dinner at one of the restaurants. Good night's rest with wonderful views.

Morne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Oulike plek met vriendelike eienaars.

Wakkerstroom was die laaste oornagplek op 'n 11 dag lange toer, en die enigste gastehuis waar ons tuisgegaan het, die res was oorde, hotels en lodges omdat ons van die anonimiteit van groot instellings hou. Lizet-hulle het ons egter vriendelik ontvang, en toe gelos om die tydjie in Pot & Gieter en op Wakkerstroom te geniet. Die omboude skuur is ruim en silwerskoon. Die kombuisie en badkamer is weliswaar klein, maar dit het nie afbreuk aan die aangename ervaring gedoen nie.

Celia G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia G

Herlaai jou batterye waar dit vol rus en vrede is.

'n Netjiese, skoon en stylvol gemeubileerde kothuis het ons verwagtinge oortref. Die ligging verseker dat 'n mens 'n pragtige uitsig op die omgewing het, maar tog binne loopafstand van al die eetplekke is. Lizet en Kobus se warm en gasvrye ontvangs maak Pot & Gieter gastehuis 'n wenner. Wens ons kon langer bly! Hierheen kom ons terug.

Pot & Gieter Guest House se terugvoer

Liewe Celia! Dit was so lekker om julle hier te hê!

Pot & Gieter Guest House
Ledge S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ledge S

Dit is beslis 'n lekker plek om te bly.

Ek dink net dis belangrik dat gaste moet weet dat dit 'n oopplan-opset is.

Marilyn W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn W

Most enjoyable.

Our hostess was extremely friendly. The accommodation was novel, rustic but extremely comfortable and the electric blankets on the bed a real treat on a cold night. The location on the outskirts of town is delightful and the horse and guinea fowl a bonus! Highly recommended. We will be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heel lekker.

Ons gasvrou was baie vriendelik. Die verblyf was nuut, "rustic" maar baie gemaklik en die elektriese komberse op die bed was 'n regte bederf op 'n koue aand. Die ligging aan die buitewyke van die dorp is heerlik en die perd en tarentaal 'n bonus! Hoogs aanbeveelbaar. Ons sal terugkeer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Morne B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Was vriendelik verwelkom en onmiddellik tuis gevoel.

Lizet en Kobus was uitstekend en het hulle goed van hul taak gekwyt. Alles was skoon, netjies en voldoende. Vir seker nie die laaste kuier by hulle nie!

Norman S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman S

Fantastic - a great find!

Lizzie is a wonderful hostess and a pleasure to deal with. Will definitely visit again.

Irma P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P

Tipies platteland gasvryheid, jy kan nie anders as om welkom te voel en te wil teruggaan nie.

Lizet was die toonbeeld van plattelandse gasvryheid en ons het gevoel of ons net behoort. Alles was ideaal, ons het niks gekort nie en vir 2 dae kon ons net afskakel en die stilte en skoonheid geniet.

Tania A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania A

Wonderlik!

Pot & Gieter was van uitstaande gehalte!

Dohne G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dohne G

'n Heerlike naweek!

Wat 'n wonderlike atmosfeer en ongelooflike ligging. Die matjie by die deur moet eintlik "Welkom terug" lees, want mens kan verseker die net een keer hier kuier nie.

Gustav S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

Baie lekker en knus.

Heerlike verblyf. Netjies. Sal beslis weer gaan.

Mark V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark V

Fantastic accommodation.

The only negative was that the geyser was turned off and we had ice-cold water the next morning and couldn't shower as it was -1 outside, we were informed that they turn it off - but forgot to check, not something a guest should worry about.

Pot & Gieter Guest House se terugvoer

Dear Mark, we did show you where to switch the geyser on, after telling you that it has been on and the water is warm, ready to shower. All our previous guests managed to switch on and off of the geyser perfectly fine.

Pot & Gieter Guest House
Gerhard G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Was baie lekker en rustig.

’n Heerlike ou plekkie met die perd wat so oulik was, die huisie lyk ouerig en van sink gebou en as jy instap kan jy nie glo wat daar vir jou wag nie - die pragtigste beddens met ewe mooi en heerlike beddegoed. Die sitkamertjie en kombuis en badkamer is so mooi ingerig, dit was regtig heerlik om daar te bly en sal beslis weer gaan.

Pauline P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P

Ideal overnight stop from KZN to Kruger National Park.

Next time we'll stay longer to explore Wakkerstroom historical and birding wetlands.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideale oornagstop vanaf KZN na die Krugerwildtuin.

Volgende keer bly ons langer om die historiese en voëllande van Wakkerstroom te verken.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Denise H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denise H

Lovely location.

Comfortable beds and sitting area. Hostess Lizet was so welcoming and friendly. Kitchen is very cramped and no place to prepare food. Washing up dishes is very difficult as basin is very high, as is stove. Shower is up a high step and door opening very narrow into shower. Not easy for an elderly person to get out of shower. No door to bathroom for privacy. Again the basin is very high and not user friendly.

Dagmar H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dagmar H

Lovely place to stay!

Really enjoyed the atmosphere around the little place. There were a few horses in the premises. We were greeted by the family like old friends! We enjoyed our stay very much!

Yolanda D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D

Baie lekker.

Die akkommodasie is baie mooi en netjies. Die gasvrou is baie gaaf. Die dorpie is oulik en daar is baie om te doen as jy 'n liefhebber is vir natuur. Dis 'n wetland-area. Ons het net oorgeslaap op ons road trip, maar sal weer terug gaan.

Heleen B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Die beste, ligging, atmosfeer en vriendelikheid.

Sien sterre.

Shareen R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen R

Wonderlike verblyf op die rand van Wakkerstroom met 'n ongeëwenaarde uitsig oor die vlei en 'n gevoel van vryheid was ons wegbreekbederf.

Ons wegbreeknaweek was een van die hoogtepunte van die jaar! Lizet was 'n uitstekende gasvrou en haar aandag aan klein details was spesiaal. 'n Lekker bederf was die beskuit wat sy vir die gaste het! Die oomblik toe ons by die plaashek stop en sien dat die huisie uitkyk op die vlei (en 'n besondere sonsondergang) het ons geweet dat dit 'n heerlike rus en herlaai naweek gaan wees! Lizet se aandag aan detail en haar passie vir Wakkerstroom en haar gaste was heerlik om te ervaar. 'n Groot gedeelte van die naweek was bewolk en koel, so ons kon knus onder die kombersies sit wat sy uitgesit het. Van Pot en Gieter was dit heerlike middagstappies om die ou begraafplaas te gaan besoek en die dorpie te verken. As jy baie fluks is kan 'n mens sommer na die voëluitkykpunte toe stap, maar met dreigende reën was die motor 'n maklike uitweg. Die erf het 'n paar bankies waar jy onder die bome kan gaan sit en na die natuur en voëls luister. Die stilte en vars lug was die heel beste deel van die naweek! Dankie vir jou lekker-gesels-asof-ons-lankal-vriende-is, Lizet! Ons kuier baie graag weer by julle!

E L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E L

Ek kan nie wag om terug te gaan soontoe nie!

Eienaar is n gasvrou van formaat! Verblyf is mooi, rustig, netjies en skoon!

Renata W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata W

Wonderful countryside hospitality.

Our stay was perfect. Outstanding hospitality from Lizet in a very comfortable, quiet and tastefully decorated cottage that comes with a lovely view and a short walk into town. Thank you.

Ansu R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu R

Ons sal Pot & Gieter beslis aanbeveel.

Ons het een nag by oorgeslaap en het dit baie geniet. Die geriewe is uitstekend en die omgewing pragtig. Lizet is 'n uitstekende gasvrou. Julle sien ons beslis weer.

Eddie A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie A

Dit was regtig lekker om hier te bly.

Ons is baie goed ontvang deur Lizet. Ons hou van die plek se dekor. Sal enige iemand aanbeveel om die plek te besoek.

Michelle H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Quaint and decorated in an interesting way, great views.

The owners have paid great attention to detail with the decor, which makes this an unusual and interesting place to stay. The bed is very comfortable with good quality bedding. There are doors opening from the lounge to a small patio and garden that has great views of the surrounding hills. The property is at the edge of town which means that it is quiet and peaceful, but it is a short walk to the local restaurants as well as the bird watching hides.

Zelda S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda S

Vrede vreugde en mooi natuurskoon.

Geen TV en WiFi - absoluut fantasties! Baie rustig, skoon en netjies. Jy kan die sterre uit die hemel pluk en weereens besef hoe groot God se Koninkryk is. Dankie Lizet, vir jou gasvryheid.

Hilary K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K

Lizet was really great and happy to assist with anything.

I enjoyed the location - it was very peaceful and in a lovely setting. Calypso, the horse, was a treat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lizet was regtig wonderlik en was bereid om te help met enigiets.

Ek het die ligging geniet - dit was baie rustig en in 'n pragtige omgewing. Calypso, die perd, was 'n verrassing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Brian S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Spacious, comfortable accommodation in Wakkerstroom.

A delightful overnight stay in a restored stable. All the necessary facilities, including a pony prancing around in the garden. Lizet is a great hostess.

Allan W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan W

Goeie waarde vir geld.

Ek was baie tevrede met die plek.

Elga And Alastair Yule Y - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elga And Alastair Yule Y

Vier nagte in Wakkerstroom vir Kersfees 2018 saam met ons miniatuur Schnauzer.

Ons het vier wonderlike nagte spandeer in Pot & Gieter, 'n baie spesiale gastehuis in Wakkerstroom. Daar is soveel om te sê maar woorde kan nie regtig volle krediet gee nie. Hoogtepunte is die akkommodasie wat 'n opgeknapte skuur is met pragtige dekor, die perd, Calypso, wat ons elke oggend kom groet het en vriende gemaak het met my hond, die pragtige uitsig, die onoortreflike sonsondergange, en dan, natuurlik, die gasvryheid, vriendelikheid en behulpsaamheid van die gasvrou, Lizet. Ons kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel vir 'n heerlike en unieke wegbreekkans!

Bianca K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

Die verblyf is uitstekend.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Die natuur is pragtig. Kamer se netheid is puik. Hul het verseker als wat 'n mens nodig het.

Marie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Heerlik ontspanne wegbreek.

Heerlik gekuier, Lizet is 'n voorslag en vriendelike gasvrou.

Ilse E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse E

Lekker rustig.

Ons het baie lekker rustig gebly. Het ook lekker warm en snoesig geslaap. Sal Pot & Gieter enige tyd aanbeveel. Die eienaar, Lizett, is ook baie vriendelik.

Geraldine V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V

Lekker!

Die plekkie is 'n stukkie hemel. Rustig. Pragtig.

Enalca S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enalca S

Fantasties!

Julle is die beste. Goeie werk. Hou so aan.

Daleen V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Sprakeloos.

Dit was wonderlik, rustig, voel soos huis. Pot & Gieter mense ongelooflik vriendelik, die uitsig is pragtig en sal definitief weer daar tuisgaan.

Elmarie O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie O

Franse sjiek met 'n prag uitsig.

Ons verblyf by Pot en Gieter gastehuis was ongelooflik. Die gastehuis is ruim, skoon en baie stylvol versier, en die uitsig oor die vleiland is asemrowend. Lizet en JJ laat mens sommer gou tuis voel en voosien aan al jou behoeftes. Sal vir seker weer by Pot en Gieter gastehuis tuisgaan.

Karien G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G

Wonderlike gasvrye mense en 'n baie gesellige blyplek.

Lizet is 'n wonderlike gasvrou en die Pot & Gieter Guest House was regtig besonders. Keurig ingerig met alles wat 'n mens moontlik kan benodig. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Nicolene A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene A

Baie rustig en gemaklik.

Ons ondervinding by Pot & Gieter Guest House was lekker van die oomblik van ons aankoms totdat ons vertrek het. Ons gashere het na al ons behoeftes omsien. Hulle was so vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie is skoon, netjies en gerieflik. Die uitkyk is beeldskoon en die area en dorpie is so rustig. So as mens bietjie stil en rustig wil raak is dit net die plek om te kom!

Taryn C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn C

Pragtige verblyf en ligging!

Sien sterre.

Warwick F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warwick F

Very comfortable and neat accommodation with everything needed to make your stay pleasant.

See stars.

Karen S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Dit was 'n heerlike bederfwegbreek!

Pot & Gieter is alles wat op hulle webwerf staan en nog meer. Die blyplek is keurig ingerig en Lizet en JJ het aan alles gedink toe hulle dit toegerus het - van die radio in die kombuis, haardroër tot brikette vir die braaier. Die pragtige uitsig oor die vlei was 'n welkome bonus. Ons sal beslis weer by Pot & Gieter bespreek.

Christa C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa C

Verblyf was naby die natuur en vleiland. Net wat ons wou he!

Die verblyf eenheid is outentiek en het 'n baie mooi uitsig op die vleilande van Wakkerstroom. Die beddens is in een kamer dus geskik vir ouers en kinders.

Carlien F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F

Lekker plaaservaring in dorp.

Groot ruimte en goeie akkommodasie. Vriendelik ontvang en na dit oor alles ingelig - selfs wat dorp betref. Was lekker ervaring.

Marius V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Absoluut moeite werd om te verken!

Lizet het duidelik ‘n passie vir wat sy doen, sy gaan uit haar pad uit om te verseker dat ‘n mens as gas gemaklik is en alles het wat jy dalk kan benodig, voel meer as ‘n kuier as wat sy vir ons ‘n diens lewer!

Lané B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lané B

Huis weg van die huis!

Alhoewel Wakkerstroom bitter koud was en geen water gehad het nie, het ons heerlik gebly by Pot & Gieter Guest House! Daar was moeite gedoen om te vir seker ons verblyf was perfek.

Pieter V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V

Verblyf is nie regtig troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid word bemark as troeteldiervriendelik, maar is nie. Siende dat ek met my vierpotige kinders reis moet hulle belange en veiligheid ook na gekyk word. Ek sal Pot en Gieter aanbeveel vir paartjies wat alleen reis.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2UXuFopXkLnCydE1epNk3J7Fr6cbUrAiF2U1X59acAt9HUnVlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 74 5 1 5 Vlei Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -27.351389 30.139694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang