Potbelly Beach House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Werner F - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilige rustige area en die geld werd.
Catharine G - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, veilig en rustig.
Potbelly Beach House se terugvoer
Hi Catharine, baie dankie vir die positiewe terugvoering
Hopelik sien ons jou in die toekoms weer!
Groete,
Die Potbelly Span
Terrell O - Jul 2024
Algehele gradering
Was remarkable.
Nosizwe G - Des 2023
Algehele gradering
The security is good and responds very quickly.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Vinnige wegbreek vir drie dae gewees.
Devi D - Mrt 2021
Algehele gradering
Our stay was aswame and we really enjoyed it. The place is very clean and neat.
Dudu T - Nov 2020
Algehele gradering
It was great, everything was fine and it is near by the beach so we did enjoy a lot. Braai area, so everything was fine. It's just that we didn't know about bringing our decoder.
Kubeshnee N - Sep 2020
Algehele gradering
It was a lovely home which made our stay quiet comfortable.
Cris D - Des 2019
Algehele gradering
Ná Woensdag lekker gebly.
Ane M - Des 2018
Algehele gradering
Lekker huisie om in te woon vir 'n rustige vakansie.
Potbelly Beach House se terugvoer
Hi Ane,
Dankie vir jou terugvoer. Ons is huidiglik besig om die hele huisie te teel en alles uit te verf. Die stort kry 'n stortdeur en word tot by die dak geteel. Ons het nuwe toilette laat insit, nuwe badkamerkassies. Die leefarea word ook vergroot met skuifdeur na die stoep asook 'n lekker groot wasgoedlyn agter in die erf. Hoop ons sien julle gou weer.
Lekker dag
Lindy
Giel K - Des 2018
Algehele gradering
Huis is baie gerieflik maar die sekuriteit is swak. Daars geen omheining nie en geen hulp nie.
Potbelly Beach House se terugvoer
Hi Giel, dankie vir die terugvoer. Ons het nou nuwe instruksies ook op die sleutels gesit en instruksies by die alarm keypad ook opgesit. Hopelik maak dit meer duidelik. Ons het julle ingelig oor die sekuriteit in die brief wat aan julle gestuur is. Ons het 'n nuwe sisteem van R 12000.00 ingesit voor alle gaste Desember ingekom het. Ons was nou daar en die alarm en armed response was baie goed en geen probleme. Daar is 'n alarm buite wat ook geaktiveer word wat na die karre ens buite in die aand kyk. Julle is ook die opsie gegee om 'n nagwag te huur, op julle eie koste.
Lekker dag.
Pieter G - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker huis, bietjie ver van strand.
Potbelly Beach House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ons bly ongelukkig nie naby die huis nie en is afhanklik van wat die skoonmaak dienste rapporteer. Ons sal laat kyk na die gloeilampe, toilet en stort. Die huis is 'n familie huis 500 m van die strand af.
Androjetha B - Jan 2018
Algehele gradering
Meer sonder krag en water gewees vir 10 dae!
Potbelly Beach House se terugvoer
More Androjetha, dankie vir die terugvoering. Ons sal dadelik met ons skoonmaak vrou praat en uitvind wat gaan aan. Die leefarea is klein, ons is besig om planne op te trek om dit groter te maak. Ons sal ook met die bediende bespreek om die beddegoed te vervang. Lekker dag, Lindy.
Lucinda E - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklik en goed toegerus.
Potbelly Beach House se terugvoer
Baie dankie Lucinda vir die mooi terugvoer en voorstel. Ons sal dit so spoedig moontlik deurvoer. Lekker dag :)
Willem A - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Wynand D - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Potbelly Beach House se terugvoer
Hi Wynand
Dankie vir jou terugvoering. Ons was 2 jaar gelede daar en het hierdie Desember, na julle, daar deurgebring.
Ons het glad nie besef dat dit so lyk nie. Die bediende is veronderstel om ons te sê as iets fout is, maar het niks gesê nie. Ons was regtig geskok.
Ons het 'n lys gemaak van al die probleme en ons is besig om kwotasies te kry om dit reg te maak.
Ons gaan so gou moontlik alles laat regstel.
Lekker dag
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charles Stuart-laan 597, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang