Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy - Best Rest Potch

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Best Rest Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R552
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 'n slim-TV, plafonwaaier, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Best Rest Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R552
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is driekwartbeddens, 'n slim-TV, plafonwaaier, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. WiFi is beskikbaar en daar is lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Best Rest Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R552
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 'n slim-TV, plafonwaaier, lugversorging, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R552
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Pienaarstraat 15, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3123c471f287438798530ed11c5b13394c01fbbee217f57b321ee5f6a037a54ca432cf8bd34c5d630bcc6a36c93457688785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R552 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 15 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70461 27.11072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang