Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy - Best Rest Potch

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Hendrik P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik, skoon en lekker. Skoon, gerieflik en sentraal geleë. Het egter opgemerk dat mure 'n probleem kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, veilig en voorwaar 'n baie goed toegeruste eenheid. Dit was regtig aangenaam om daar oor te slaap. Sekerlik een van die best toegeruste eenhede wat ons in 'n baie lang tyd ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Netjies, veilig en rustig. Baie aangenaam en netjies, kon wel koffie in die kamer voorsien het?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Baie lekker, dankie. Baie lekker, dankie. Dit was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneleen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gemaklik, en laat mens tuis voel. Dit was baie lekker, en baie behulpsaam. Vriendelike diens by die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Lekker, rustig en netjiese plek. Baie lekker plek om oor te slaap al is dit net vir 1 aand. Ons het definitief die swembad geniet na 'n warm dag se dorp rugby.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Netjies en goed gelee. Alles reg en netjies, dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mary-ann G
1 nag
5.0
Okt 2023

Rustigheid. Die plek is baie skoon en netjies. Ek is ontvang met baie vriendelikheid. Die swembad is mooi skoon en ek kon die swembad geniet. Dit is baie rustig. Ek sal verseker weer daar slaap as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Vriendlik, skoon en snoesig. Sal beslis weer daar bly. Bekostigbaar en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia V
1 nag
5.0
Feb 2023

Home away from home. Netjiese, skoon kamer. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R552
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R552
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Pienaarstraat 15, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3123c471f287438798530ed11c5b13394c01fbbee217f57b321ee5f6a037a54ca432cf8bd34c5d630bcc6a36c93457688785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R552 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 15 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70461 27.11072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang