Potch Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Madéle V - Aug 2024
Algehele gradering
Alles was perfek!
Potch Manor se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Bly jy het jou tyd by ons geniet. Hoop om jou weer te sien by Potch Manor.
Sophia G - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi en goeie gastehuis.
Potch Manor se terugvoer
Dankie Sophia, sien uit om jou gou weer te sien.
Marize B - Des 2023
Algehele gradering
Ek is spyt ons het so min tyd gehad maar het elke minuut geniet wat ons daar was.
Potch Manor se terugvoer
Goeie dag Marize, ons waardeer jou ondersteuning baie.
Ons hoop om julle binne kort weer by Potch Manor te ontvang.
Dan kan jy lekker lank by ons kom rus.
Groete, die Potch Manor Span
Boy B - Mrt 2024
Algehele gradering
So wil n mens bly.
Potch Manor se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir die mooi kompliment. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Die Poch Manor Span
Suzani E - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon, baie modern en baie lekker dankie.
Potch Manor se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Suzani.
Vertrou om julle weer in die toekoms by ons te ontvang.
Groete, die Potch Manor Span
Marco V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Potch Manor se terugvoer
Baie dankie Marco, bly jy het die tyd by ons geniet.
Mooi dag.
Vriendelike groete, die Potch Manor Span
Natasha B - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en baie lekker!
Potch Manor se terugvoer
Baie dankie, Natasha. Hoop om julle weer binnekort by ons te ontvang. Potch Manor groete.
Elsabie Vorster V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en stil en veilig.
Potch Manor se terugvoer
Baie dankie Elsabie.
Ons sal julle altyd met ope arms verwelkom by Potch Manor.
Sien uit daarna om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Geseënde dag vir jou verder
Vriendelike groete Mariette Potch Manor
Janine S - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het verblyf gesoek wat ontbyt insluit en daarom het ons Potch Manor bespreek.
Cobus B - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut.
Zelda E - Jan 2022
Algehele gradering
Potch Manor is absolute weelde en fantastiese gasvrou.
Potch Manor se terugvoer
Liewe Zelda
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons waardeer dat julle Potch Manor gekies het.
Was heerlik om julle te kon ontvang en te ontmoet.
Hoop om julle weer by ons te sien.
Liefde groete,
Die Potch Manor span
Martin C - Aug 2022
Algehele gradering
Ons is ontnugter deur ons ervaring, veral in die lig van die hoë kostes wat vir die kamer gehef word.
Lees meerElbie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Ligging was perfek. Sal beslis weer daar bly.
Potch Manor se terugvoer
Elbie,
Was lieflik om julle by Potch Manor te kon ontvang.
Ons is bly julle het die tyd by ons geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Wayne W - Okt 2021
Algehele gradering
Luuks, skoon en vriendelik!
Potch Manor se terugvoer
Baie dankie Wayne,
Waardeer.
Ons is bly julle het die tyd by ons geniet.
Hoop om julle gou weer te verwelkom by Potch Manor.
Vriendelike Groete
Erik V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf. Sentraal geleë.
Potch Manor se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Erik
Ons is bly julle het die tyd by ons geniet.
Hoop om julle gou weer te verwelkom by Potch Manor.
Vriendelike Groete
Cornel H - Mrt 2020
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste.
Potch Manor se terugvoer
Cornel, dit was heerlik om julle te ontmoet.
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop om julle gou weer te verwelkom by Potch Manor.
Vriendelike Groete
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedehoopstraat 9, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang