Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potch Manor

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Madéle V
1 nag
5.0
Aug 2024

Alles was perfek! Ek het baie lekker by julle gebly! My kamer was baie mooi en alles was perfek! Lekker stil woonbuurt, maar baie sentraal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Potch Manor
Baie dankie vir die terugvoering. Bly jy het jou tyd by ons geniet. Hoop om jou weer te sien by Potch Manor.

Sophia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi en goeie gastehuis. Baie lekker, vriendelik en mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Potch Manor
Dankie Sophia, sien uit om jou gou weer te sien.

Marize B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ek is spyt ons het so min tyd gehad maar het elke minuut geniet wat ons daar was. Die plek is pragtig en die kamer het ons soos miljoenêrs laat voel. Die kamer is groot en die badkamer is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Potch Manor
Goeie dag Marize, ons waardeer jou ondersteuning baie. Ons hoop om julle binne kort weer by Potch Manor te ontvang. Dan kan jy lekker lank by ons kom rus. Groete, die Potch Manor Span

Boy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

So wil n mens bly. Uit die boekke. Beste nog in Potchefstroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Potch Manor
Goeie dag Dankie vir die mooi kompliment. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete Die Poch Manor Span

Suzani E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie skoon, baie modern en baie lekker dankie. Baie skoon, baie modern en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Potch Manor
Baie dankie vir die terugvoer Suzani. Vertrou om julle weer in die toekoms by ons te ontvang. Groete, die Potch Manor Span

Marco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie netjies. Baie veilig, skoon en netjies/modern. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Potch Manor
Baie dankie Marco, bly jy het die tyd by ons geniet. Mooi dag. Vriendelike groete, die Potch Manor Span

Natasha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Netjies en baie lekker! Pragtige plek. Vriendelike mense. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Potch Manor
Baie dankie, Natasha. Hoop om julle weer binnekort by ons te ontvang. Potch Manor groete.

Elsabie Vorster V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Netjies en stil en veilig. Loved it! Is vriendelik ontvang en het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anri
Potch Manor
Baie dankie Elsabie. Ons sal julle altyd met ope arms verwelkom by Potch Manor. Sien uit daarna om julle in die toekoms weer te akkommodeer. Geseënde dag vir jou verder Vriendelike groete Mariette Potch Manor

Janine S
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2023

Ons het verblyf gesoek wat ontbyt insluit en daarom het ons Potch Manor bespreek. Ons het geen handdoeke gehad nie. By aankoms is ons meegedeel ons kan net die sleutel in die deur los die oggend van vertrek. Ons het voor bespreking gevra of die kamer ontbyt insluit. Die oggend van vertrek was daar niemand in sig of enige ontbyt nie. Ons het die sleutel in deur gelos soos versoek by aankoms.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Cobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Absoluut. Verwelkoming was awesome. Dit is 'n pragtige plek wat baie smaakvol gemeubileer is. Geriewe is topklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoopstraat 9, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08402c12dd31387fd60590c042d25312993a0732b2d8037db2cb5fec79cb36a69bf20c8f74b16ec5562587a9a79a91f503c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590 nouVanaf R1 431 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 Goedehoop Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67672 27.09757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang