Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potch Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Potch Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Madéle V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madéle V

Alles was perfek!

Ek het baie lekker by julle gebly! My kamer was baie mooi en alles was perfek! Lekker stil woonbuurt, maar baie sentraal!

Potch Manor se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Bly jy het jou tyd by ons geniet. Hoop om jou weer te sien by Potch Manor.

Potch Manor
Sophia G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia G

Mooi en goeie gastehuis.

Baie lekker, vriendelik en mooi!

Potch Manor se terugvoer

Dankie Sophia, sien uit om jou gou weer te sien.

Potch Manor
Marize B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize B

Ek is spyt ons het so min tyd gehad maar het elke minuut geniet wat ons daar was.

Die plek is pragtig en die kamer het ons soos miljoenêrs laat voel. Die kamer is groot en die badkamer is pragtig.

Potch Manor se terugvoer

Goeie dag Marize, ons waardeer jou ondersteuning baie.

Ons hoop om julle binne kort weer by Potch Manor te ontvang.

Dan kan jy lekker lank by ons kom rus.

Groete, die Potch Manor Span

Potch Manor
Boy B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boy B

So wil n mens bly.

Uit die boekke. Beste nog in Potchefstroom.

Potch Manor se terugvoer

Goeie dag

Dankie vir die mooi kompliment. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Die Poch Manor Span

Potch Manor
Suzani E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzani E

Baie skoon, baie modern en baie lekker dankie.

Baie skoon, baie modern en baie netjies.

Potch Manor se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Suzani.

Vertrou om julle weer in die toekoms by ons te ontvang.

Groete, die Potch Manor Span

Potch Manor
Marco V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Baie netjies.

Baie veilig, skoon en netjies/modern. Alles wat jy nodig het.

Potch Manor se terugvoer

Baie dankie Marco, bly jy het die tyd by ons geniet.

Mooi dag.

Vriendelike groete, die Potch Manor Span

Potch Manor
Natasha B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Netjies en baie lekker!

Pragtige plek. Vriendelike mense. Netjies.

Potch Manor se terugvoer

Baie dankie, Natasha. Hoop om julle weer binnekort by ons te ontvang. Potch Manor groete.

Potch Manor
Elsabie Vorster V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabie Vorster V

Netjies en stil en veilig.

Loved it! Is vriendelik ontvang en het heerlik gebly.

Potch Manor se terugvoer

Baie dankie Elsabie.
Ons sal julle altyd met ope arms verwelkom by Potch Manor.
Sien uit daarna om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Geseënde dag vir jou verder
Vriendelike groete Mariette Potch Manor

Potch Manor
Janine S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Janine S

Ons het verblyf gesoek wat ontbyt insluit en daarom het ons Potch Manor bespreek.

Ons het geen handdoeke gehad nie. By aankoms is ons meegedeel ons kan net die sleutel in die deur los die oggend van vertrek. Ons het voor bespreking gevra of die kamer ontbyt insluit. Die oggend van vertrek was daar niemand in sig of enige ontbyt nie. Ons het die sleutel in deur gelos soos versoek by aankoms.

Cobus B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Absoluut.

Verwelkoming was awesome. Dit is 'n pragtige plek wat baie smaakvol gemeubileer is. Geriewe is topklas.

Zelda E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Potch Manor is absolute weelde en fantastiese gasvrou.

Heerlike massiewe bed, mooiste badkamer, die kamer se dekor is baie smaakvol en dis stil en rustig in die omgewing.

Potch Manor se terugvoer

Liewe Zelda
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons waardeer dat julle Potch Manor gekies het.
Was heerlik om julle te kon ontvang en te ontmoet.
Hoop om julle weer by ons te sien.
Liefde groete,
Die Potch Manor span

Potch Manor
Martin C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Martin C

Ons is ontnugter deur ons ervaring, veral in die lig van die hoë kostes wat vir die kamer gehef word.

Eerstens, die kamer wat ek bespreek het (Lux Eenheid 2) word geadverteer as 'n "alleenstaande eenheid". Dit is 'n misleidende vorm van bemarking aangesien hierdie kamer, alhoewel nie in die hoofhuis self nie, deel vorm van 'n ry van drie aangrensde kamers met mure so dun dat 'n mens, of jy nou wil of nie, gesprekke in die aangrensde vertrek sonder moeite kan volg. Hierdie vorm van misleiding, intensioneel of nie, is onaanvaarbaar. Tweedens, wanneer 'n mens die kostes van die kamer opweeg teenoor dit wat jy in ruil ontvang, kan 'n mens nie anders as om te voel dat jy blatant uitgebuit word nie. Dit is by verre die duurste wat ek die laaste vyf jaar vir verblyf in Potch betaal het en dan het die kamer nie eers, byvoorbeeld, 'n mikrogolfoond, elektriese komberse op die bed, lugverfrisser of gesigshanddoeke in die badkamer nie. Die DStv het nie gewerk nie en die ketel het gelek. Die kamer is wel pragtig en smaakvol gemeubileer, maar is so klein dat daar bitter min beweegruimte is en 'n mens voel omtrent ingehok. Laastens, die kaste en laaie was stowwerig en die beddegoed en gordyne was vol vlekke. Die eienaar het wel vinnig gereageer en alles sonder huiwering laat skoonmaak (en opreg om verskoning gevra), maar dit moes in die eerste plek skoon gewees het - ongeag hoeveel 'n mens vir 'n kamer betaal. Enige persoon wat dus op soek is na waarde vir geld moet liefs verby ry.

Elbie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie S

Baie netjies en skoon. Ligging was perfek. Sal beslis weer daar bly.

Die gastehuis was pragtig, netjies en skoon. Ons is baie welkom ontvang en sal dit beslis aanbeveel. Ons sal weer daar bly.

Potch Manor se terugvoer

Elbie,
Was lieflik om julle by Potch Manor te kon ontvang.
Ons is bly julle het die tyd by ons geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete

Potch Manor
Wayne W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne W

Luuks, skoon en vriendelik!

Ons kan hierdie gastehuis definitief aanbeveel. Ons was hartlik verwelkom. Die huis is modern en groot, silwerskoon en baie luuks. Ons kamer was baie gerieflik met lugreëling. Veilige parkering. Ondersteun gerus hierdie gastehuis.

Potch Manor se terugvoer

Baie dankie Wayne,
Waardeer.
Ons is bly julle het die tyd by ons geniet.
Hoop om julle gou weer te verwelkom by Potch Manor.

Vriendelike Groete

Potch Manor
Erik V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V

Baie gerieflike verblyf. Sentraal geleë.

Die gastehuis is goed geleë en naby aan die dorp en ingenieursfakulteit. Die area is lekker stil en maklik bereikbaar.

Potch Manor se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Erik
Ons is bly julle het die tyd by ons geniet.
Hoop om julle gou weer te verwelkom by Potch Manor.

Vriendelike Groete

Potch Manor
Cornel H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel H

Gasvryheid op sy beste.

Ons was baie gasvry ontvang en sal Potch Manor net graagte aanbeveel. Al wat gekort het is n klein yskassie en 'n haardroër. Die gastehuis is regtig goed geleë en baie pragtig onderhou.

Potch Manor se terugvoer

Cornel, dit was heerlik om julle te ontmoet.
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop om julle gou weer te verwelkom by Potch Manor.

Vriendelike Groete

Potch Manor
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoopstraat 9, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08402c12dd31387fd60590c042d25312993a0732b2d8037db2cb5fec79cb36a69bf20c8f74b16ec5562587a9a79a91f503c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590 nouVanaf R1 431 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 Goedehoop Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67672 27.09757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang