Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potch Manor

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoopstraat 9, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 590 R1 431 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Potch Manor is in 'n lieflike tuin en is 'n pragtig versierde gastehuis in Potchefstroom en bied luukse verblyf.

Die gastehuis het 2 verdiepings en bied gaste 'n keuse tussen 6 kamers wat individueel versier is en slaapplek vir 4 mense het. Die kamers het gemaklike koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens en enkelbeddens met Egiptiese katoen. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of 'n vrystaande bad, en sommige kamers het albei. WiFi is ook beskikbaar.

Potchefstroom bied verskillende restaurante en kafees, en gaste kan die verskillende museums en nasionale monumente besoek, asook die OPM Prozesky Bird Sanctuary, met meer as 200 verskillende voëlspesies en die Buffelsvlei Wild Animal Park.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Madéle V
5.0
Alles was perfek! Ek het baie lekker by julle gebly! My kamer was baie mooi en alles was perfek! Lekker stil woonbuurt, maar baie sentraal!
Aug 2024
Sophia G
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi en goeie gastehuis. Baie lekker, vriendelik en mooi!
Apr 2024
Marize B
Gesin met tieners
5.0
Ek is spyt ons het so min tyd gehad maar het elke minuut geniet wat ons daar was. Die plek is pragtig en die kamer het ons soos miljoenêrs laat voel. ...
Sien meer
Des 2023
Suzani E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon, baie modern en baie lekker dankie. Baie skoon, baie modern en baie netjies.
Okt 2023
Marco V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Baie veilig, skoon en netjies/modern. Alles wat jy nodig het.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Goedehoopstraat 9, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Potch Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoopstraat 9, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08402c12dd31387fd60590c042d25312993a0732b2d8037db2cb5fec79cb36a69bf20c8f74b16ec5562587a9a79a91f503c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590 nouVanaf R1 431 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 Goedehoop Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67672 27.09757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang