Potgieter's View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Anita S - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig in 'n rustige woonbuurt.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit na jul koms.
Stefan B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Potgieter's View se terugvoer
More Stefan. Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer. Ek hoop ek sien jou weer binnekort. Rene
Jeanre R - Jun 2024
Algehele gradering
Definitief 5/5. Die plekkie is baie netjies, waarde vir geld en pragtig!
Lees meerPotgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Jeanre. Ek waardeer dit. Ons streef daarna om dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.
Divan B - Feb 2024
Algehele gradering
Ons bly altyd lekker by Potgieter's View en beslis hulle vir enigeen aan.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Divan. Ons waardeer dit en hoop ons sien jou volgende jaar weer.
Nel-sue F - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker en plek is netjies.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Jammer as jy fout met diens gevind het. Ons streef daarna om altyd hoe gehalte diens te lewer. Hoop ons sien jou gou weer.
Neil D - Jan 2024
Algehele gradering
Stopover on the way back from the Cape.
Potgieter's View se terugvoer
Thank you, Neil. Hope to see you again.
Veronique W - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit en glo ek sal julle weer sien. Rene
Sonja D - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie Sonja vir jou goeie resensie. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Deon K - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik, veilig, toegerus en gemaklik.
Potgieter's View se terugvoer
Deon, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien jul gou weer. Rene.
Fiona B - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid met alles wat jy benodig.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie, Fiona, vir die goeie resensie. Ons vertrou dat julle in die toekoms weer van ons gebruik sal maak. Rene
Illsa N - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het gehalte en waarde vir ons geld ervaar. Kon nie glo die prys vir daardie besonderse mooi huis.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit en glo ek sal julle weer sien. Rene
Cedric B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons waardeer en sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Johanna J - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Groete,
Rene
Marguerite H - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Potgieter's View se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ons kan voorsiening maak vir ouer mense wat nie die trappe kan uit klim nie. Ek sal graag meer inligting wil he rondom die netheid kwessie. As jy nie hier wil se nie is jy welkom om my via WhatsApp in kennis te stel. Ons streef daarna om dit so netjies en gemaklik moontlik vir gaste te maak. Ek is jammer as jy dit anders ervaar het.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Ghertlin D - Jul 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker. Dis in rustige buurt, maar naby alles. Sal definitief weer daar tuisgaan.
Potgieter's View se terugvoer
Ek waardeer jou mooi woorde. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Elize K - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, stil omgewing, mooi uitsig.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie Elize. Ons waardeer. Ek is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te ontvang.
Robert Y - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig en so, so netjies.
Potgieter's View se terugvoer
Robert baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Malcolm H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie, vriendelike en behulpsame eienaars.
Potgieter's View se terugvoer
Hi Malcolm. Dankie vir die resensie. Ek waardeer.
Jammer julle het dit bietjie beknop ervaar, maar ons probeer om ons gaste so tuis moontlik te laat voel.
Zander B - Des 2020
Algehele gradering
Voel soos jou eie huisie by die see.
Potgieter's View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ons strewe daarna om almal baie welkom te laat voel. Julle het soos ons kinders gevoel. Hoop ons sien julle weer.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kanferstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang