Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potgieter's View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig in 'n rustige woonbuurt. Die verblyf was puik in 'n rustige woonbuurt met die mooiste uitsig. Ons het alles gehad wat nodig mag wees en die eienaar was gasvry en het ons bederf met sjokolade, beskuit en melk. Sien uit na 'n volgende kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie. Ons sien uit na jul koms.

Stefan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie baie lekker. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer by hulle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
More Stefan. Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer. Ek hoop ek sien jou weer binnekort. Rene

Jeanre R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Definitief 5/5. Die plekkie is baie netjies, waarde vir geld en pragtig! Ons het heerlik gebly by Potgieter's View. Uitstekend toegerus en waarde vir geld. Die eienaar was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het dadelik tuis gevoel en met 'n swaar hart opgepak toe ons tydjie verby is. Die blyplek is goed deurgedink tot op die laaste detail. Baie kaste en die plekkie se algehele gevoel is heerlik cozy. Ons is bederf met ekstras soos koffie ens. Baie dankie Potgieter's View vir 'n lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie vir die goeie resensie, Jeanre. Ek waardeer dit. Ons streef daarna om dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.

Divan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons bly altyd lekker by Potgieter's View en beslis hulle vir enigeen aan. Pragtige plek, met al die nodige geriewe. Beveel beslis vir enigeen aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie vir jou mooi resensie, Divan. Ons waardeer dit en hoop ons sien jou volgende jaar weer.

Nel-sue F
1 nag
4.8
Aug 2024

Baie lekker en plek is netjies. Beslis. Netjies en baie vriendelik. Was net te kort kuier. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie vir die goeie resensie. Jammer as jy fout met diens gevind het. Ons streef daarna om altyd hoe gehalte diens te lewer. Hoop ons sien jou gou weer.

Neil D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Stopover on the way back from the Cape. Very good value for money accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Thank you, Neil. Hope to see you again.

Veronique W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Dit was ongelooflik. Potgieter's View is 'n residensiële woonstel in 'n veilige gebied. Daar is braaigeriewe en netjies rusareas (drieslaapkamer). Die woonstel lyk presies soos op die foto's. Ons het Reebok-strand besoek en daar walvisse gesien wat 'n ongelooflike belewenis was. Ons naweek was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit en glo ek sal julle weer sien. Rene

Sonja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Waarde vir geld. Dankie aan tannie Renè vir haar gasvryheid en bederfies. Alles was baie netjies en skoon. Die woonstel is ook met alles toegerus wat 'n mens benodig. Ons gaan vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie Sonja vir jou goeie resensie. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.

Deon K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Vriendelik, veilig, toegerus en gemaklik. Baie dankie aan Rene en haar man vir hulle vriendelikheid waarmee hulle ons ontvang het en hanteer het. Die plek is regtig netjies en gerieflik. 'n Gratis skoonmaak diens is aangebied so paar dae in ons 7 dag verblyf met skoon handdoeke. Ons beveel Potgieter's View definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Deon, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien jul gou weer. Rene.

Fiona B
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Pragtige eenheid met alles wat jy benodig. Groot, ruim eenheid met alles wat jy benodig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer hier tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie, Fiona, vir die goeie resensie. Ons vertrou dat julle in die toekoms weer van ons gebruik sal maak. Rene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanferstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA217f57f4369712d537604d29630a0b5f481cf03656fcfc535979c89d408de2df1d47de754f06e869cb297090b1ea3da30e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 7 Kanfer Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071770666671 22.166791768123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang