Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay@Goudyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stay@Goudyn bied bekoorlike selfsorg- en kampeerverblyf sowat 3 km vanaf Rawsonville, 'n bekoorlike plattelandse dorpie.

Die plaashuis het slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers en is ingerig met dubbelbeddens, 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Daar is 3 badkamers.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n opwaskamer met 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien. Die sitkamer is ingerig met 'n gerieflike sitkamerstel, 'n koffietafel, 'n ingeboude braai en 'n gasstoof. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop na die buitelugvermaakarea en bied asemrowende uitsigte oor die berge en wynplase. Die patio beskik oor 'n swembad, 'n eetarea en 'n vrystaande braai.

Dié houerhut het slaapplek vir 2 en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n patio met braaigeriewe, 'n gaskookplaat en 'n houtvuur-warmbad.

Die kampplek bied slaapplek aan 6 mense en beskik oor braaigeriewe, gedeelde ablusiegeriewe met storte, 'n gemeenskaplike eet- en swembadarea. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Goudyn-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay@Goudyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb69222fb296a61ff147ae1fa01eb875a97a0a6beaa9d4762221742e97bbab3462526d5e5acf7b3746f50d3508a6aa67f7910?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Goudyn Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.697491711204 19.313484653473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang