Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potteberg Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Saartjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Potteberg Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Coen S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Uitstekende diens deur gasvrou en haar werkers.

Het heerlik gebly. Was dadelik tuis en alles was perfek. Gasvrou het heerlike aandetes en ontbyt voorsien.

Bianca P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Lieflike plaas.

Gasvryheid is besonders. Pragtige plaas. Die huis is goed toegerus met alle benodigdhede. Jammer dat ons net een nag daar was, sou langer wou bly.

Anel G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G

Rustige plaasomgewing met genoeg ruimte en perfekte ligging om die Overberg te verken.

Rustige verblyf op 'n werkende plaas. Die gasvrou is baie hulpvaardig en sorgsaam. Die eenheid is baie skoon, netjies en goed toegerus. Die perfekte plek as jy wil wegkom en ontspan. Baie om te sien en doen in die omgewing. Hoogs aan te beveel.

Gerhard V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Fantastiese gasvrou en ligging is perfek vir De Hoop Natuurreservaat besoeke.

Dis is baie mooi en netjies plek om te bly en dit is goed geleë om daai omgewing te ontdek. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en gee goeie advies oor wat om te doen.

Robert B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

We stayed for a night at Potteberg while exploring the Overberg/De Hoop region.

My wife and I stayed a night at Potteberg Guest Farm while exploring the region. The location is perfect, close to De Hoop Nature Reserve, with some nice walks on the farm and beautiful views. Great for birdwatching! The flat was spacious and well-appointed, everything we needed including an electric blanket for the freezing cold night! The hosts were helpful and friendly without encroaching on our privacy. Highly recommended!

Cynthia M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia M

Fantastic house and surroundings.

Beautiful guesthouse with very friendly owners. Were very well informed in what to do. We saw a lot of cape vultures. Nice place for walking and visiting.

Daniel E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E

Puik.

Ons was baie tevrede met die akkommodasie. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en het ook hout aan ons verskaf sodat ons lekker kon braai.

Beverley A - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley A

Ideal place to stay.

Lovely apartment with good facilities. Good location for De Hoop and Swellendam. Really enjoyed our stay.

Elizna S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna S

Heerlike rustige atmosfeer op die plaas.

Ons het heerlik gerus by Potteberg. Dankie aan Neil en Johan wat moeite gedoen het om vir ons 5-jarige op die plaas rond te wys - dit het 'n groot indruk gemaak!

Malie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie V

Baie gasvrye mense en doen moeite om jou te laat welkom voel.

Alles is so stylvol en mooi: die meubels, tuine en opstal. Vir iemand wat na die stilte van die natuur soek, is hierdie 'n ideale wegbreekplekkie.

Wanda T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda T

Baie, baie lekker - het dit so geniet!

Huis is pragtig, skoon en netjies. My kinders (7 en 9 jaar oud) het die plaas so baie geniet!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pottebergplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZjJjMzI1LTczNTgtNDYwMy1iOWY3LWVhNDVhZTQwZmYyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 Potteberg Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.353752072106 20.508092118854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang