Potteberg Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Saartjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Coen S - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens deur gasvrou en haar werkers.
Bianca P - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike plaas.
Anel G - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige plaasomgewing met genoeg ruimte en perfekte ligging om die Overberg te verken.
Gerhard V - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese gasvrou en ligging is perfek vir De Hoop Natuurreservaat besoeke.
Robert B - Aug 2021
Algehele gradering
We stayed for a night at Potteberg while exploring the Overberg/De Hoop region.
Lees meerCynthia M - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastic house and surroundings.
Daniel E - Okt 2017
Algehele gradering
Puik.
Beverley A - Sep 2016
Algehele gradering
Ideal place to stay.
Elizna S - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer op die plaas.
Malie V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie gasvrye mense en doen moeite om jou te laat welkom voel.
Wanda T - Des 2014
Algehele gradering
Baie, baie lekker - het dit so geniet!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pottebergplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang