Potteberg Guest Farm
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pottebergplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Selfsorgwoonstel met privaat ingang en 'n lieflike en suite-dubbelkamer. Enkelbed in die sitkamer. Ons voorsien beddegoed en handdoeke. Die kombuis is toegerus met 'n klein elektriese stoof, mikrogolf, yskas en voldoende eetgerei, breekware en kombuisware. Plaasstyl-etes word op versoek bedien. Wasgoed op afspraak. DStv en gratis WiFi. Braaigeriewe asook vuurmaakhout beskikbaar.
Ouplaas Winkel is 10 km weg vir petrol en ander nodige voorraad. Ons is 15 km vanaf die hoofhek van De Hoop Natuurreservaat.
Vergesel Niel en ervaar die lewe op 'n werkende koring-, skaap-, volstruis- en melkplaas. Vir voëlliefhebbers is daar 'n kort roete met 'n voëlskuiltjie reg op die plaas.
Verken De Hoop en neem deel aan die aktiwiteite wat die streek bied soos walviskyk, voetslaan, snorkel, wildkyk en voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Saartjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Pottebergplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Potteberg Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pottebergplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang