Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potters Rest Studio 1

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Oscar P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peaceful. Very peaceful. Perfect place to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende plekkie. Sal vir seker weer daar wil kuier. Baie, baie oulike plek. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Recommended to anyone travelling through Paternoster. Can fault them on nothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rubin A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perkte plek om die ander plekkies daar te verken. Dit was in die rustige area en die see-uitsig fantasties. Dus regtig 'n plek om weg te breek vir 'n goeie rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wat 'n ervaring, die mooiste dorpie! Pragtig, modern ingerig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kort kuier maar baie lekker. Baie netjies en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Dit is ons tweede keer dat ons hier bly. Danie is baie gaaf en dit is 'n heerlike plek om by te bly. Naby die see en uitgerus met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merill R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Great place. We loved our stay there. Everything we needed for the weekend was in the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley L
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie geniet. Ons het slegs 1 aand geniet, spyt ons het nie langer gebly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker! Gasheer baie vriendelik en tegemoetkomend met vroeë aankoms. Kies Studio 1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 22, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxQZK5n2UU5QxKL2hL8yUoHfiMsyek0xKK6XV7juM0PBOdrbUJC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 22 Mosselbank Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.806178614904 17.89751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang