Prawn Lagoon
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Cailin V - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Megan L - Sep 2024
Algehele gradering
Pure bliss.
Hailey M - Aug 2024
Algehele gradering
Refreshing. Everything you needed just around you.
Graeme F - Aug 2024
Algehele gradering
Close to everything, shops, etc.
Theo F - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing.
Venessa W - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing.
Jolene K - Apr 2024
Algehele gradering
Everything was perfect.
Serhalita B - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Suzanne A - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, ons gaan weer kom kuier. Dankie Gail.
Leilaa P - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Andrewsha K - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect!
Lizelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome en sal weer kom, baie geniet, lekker plekkie en snoesig.
Tiekie V - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik, waarde vir geld, cozy plekkie.
Arno P - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Robin M - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely and peaceful.
Denise V - Des 2023
Algehele gradering
Ons sal definitief weer gebruik maak van die verblyf. Als was 100%.
Chanel W - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi en cosy.
Prawn Lagoon se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Chanel. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Gail
Jade A - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely, hassle-free.
Prawn Lagoon se terugvoer
Thank you so much for your review Conrad. It was a pleasure hosting you here at Prawn Lagoon.
Kind regards
Gail
Zahraa S - Okt 2023
Algehele gradering
My husband and I enjoyed our stay at Prawn Lagoon.
Prawn Lagoon se terugvoer
Thank you Zahraa. It was a pleasure hosting you and your hubby here at Prawn Lagoon.
Regards
Gail
Nicole W - Sep 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay very much.
Hermanus G - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Prawn Lagoon se terugvoer
Thank you, Hermanus.
It was a pleasure hosting you.
Regards
Gail
Cathy P - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en het alles wat jy nodig het.
Kesia W - Aug 2023
Algehele gradering
Superb
Jacobus R - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon vriendelike ontvangs.
Brinley D - Jul 2023
Algehele gradering
Was nice, quiet, would love to go again.
Willa C - Aug 2023
Algehele gradering
Manlief se verjaarsdag-wegbreeknaweek.
Lees meerPrawn Lagoon se terugvoer
Baie dankie Willa. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Gail
Siphokazi B - Jul 2023
Algehele gradering
Our stay in Prawn Lagoon was what were looking for.
Monique D - Jul 2023
Algehele gradering
Beautifully comfortable ️.
Kaylee E - Jun 2023
Algehele gradering
Pure bliss!
Prawn Lagoon se terugvoer
Thank you so much Kaylee. It was a pleasure hosting you here at Prawn Lagoon.
Regards
Gail
Nolene K - Mei 2023
Algehele gradering
Ek is nie vir een oomblik spyt dat ek vir die naweek by Prawn Lagoon gebly het nie. Die huismense is baie vriendelik en het gedurigdeur kontak gemaak om uit te vind of ons Ok was. Hulle het ons tuis laat voel. Ek sal beslis weer gaan as ek die geleentheid kry.
Prawn Lagoon se terugvoer
Baie dankie Nolene. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Gail
Janene S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang.
Prawn Lagoon se terugvoer
Baie dankie Janene
Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.
Sien uit om julle weer hier by Prawn Lagoon as gaste te hê.
Groete
Gail
Magdie V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Maryka R - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie en rustige atmosphere.
Anna-mart F - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en salig. Naby geleë aan verskeie aktiwiteite, toegang tot 'n meer privaat strand saam met jou mense.
Whalene L - Apr 2023
Algehele gradering
We had an amazing stay. The place is full of quality equipment.
Charnelle B - Apr 2023
Algehele gradering
My husband and I spent a lovely long weekend at Prawn Lagoon. We thoroughly enjoyed our stay. So quiet and up our getaway alley. Gail is a super host, a lovely, friendly person and amazing hospitality.
Prawn Lagoon se terugvoer
Thanks Charnelle.
It's an absolute pleasure hosting you and your hubby.
Regards
Gail
Bianca B - Mrt 2023
Algehele gradering
Wow, wow, wow! Luuks en alles wat mens nodig het. Privaat, netjies en modern. Kan dit definitief aanbeveel.
Prawn Lagoon se terugvoer
Baie dankie Bianca.
Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Gail
Michelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Prawn Lagoon se terugvoer
Hi Michelle
Baie dankie.
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Groete
Gail
Yolanda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Sjiek, salige wegbreek.
Prawn Lagoon se terugvoer
Hi Yolanda
Thanks so much for your excellent review.
It was a pleasure having you here at Prawn Lagoon.
Regards
Gail
Renier A - Mrt 2023
Algehele gradering
The perfect stay to relax in a safe area with awesome surroundings and beach within walking distance.
Prawn Lagoon se terugvoer
Dear guests
Thank you so much for your excellent review.
We glad you enjoyed your stay.
Regards
Gail
Lisa C - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Prawn Lagoon se terugvoer
Thank you for the excellent review.
Glad you enjoyed your stay at Prawn Lagoon.
Regards,
Gail
Hermanus V - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Prawn Lagoon se terugvoer
Dear Guests,
Having you at Prawn Lagoon as our first guests was a pleasure.
Thank you for the excellent review.
Regards,
Gail
Elle F - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable room and friendly service.
Diedre A - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Prawn Lagoon se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige seënwense Diedre. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Gail
Melissa L - Apr 2023
Algehele gradering
This was exactly what we needed.
Prawn Lagoon se terugvoer
Thank you, Melissa.
It was a pleasure hosting you and your hubby at Prawn Lagoon.
Kind regards
Gail
Edwina J - Sep 2023
Algehele gradering
Prawn Lagoon is a quiet, clean, spacious and calming place. It is near to the mall and close to all the lovely restaurants and bars of the area.
Shani L - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Prawn Lagoon se terugvoer
Hi Shanli
Ek vra nederig om verskoning vir die opgewonde geraas oor die rugby wedstryd van die bokke.... ons kon ons bure ook langs aan hoor. Dink alle rugby aanhangers sal verstaan ,maar soos jy sê julle is nie.
Weereens jammer vir die steurnis en ongerief.
Groete
Gail
Thomas A - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig. Net wat ons nodig gehad het.
Avril S - Nov 2023
Algehele gradering
Ideale plek vir 2 persone, baie netjies en goed toegerus.
Stanley S - Apr 2023
Algehele gradering
OK, maar nie wat ek verwag het nie.
Prawn Lagoon se terugvoer
Hi Stanley,
We apologize for all the above statements that caused your unhappiness during your stay that we were unaware of. We feel that you could have informed us about this during your time here as we were chatting every day and asking about your stay.
We would like you to book with us again.
Sorry for all inconvenience caused.
Kind regards,
Gail
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Prawn-weg 3, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang