Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prawn Lagoon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Prawn Lagoon
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cailin V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cailin V

Wonderful.

It was an amazing, calming experience. It was beautiful.

Megan L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L

Pure bliss.

It was absolutely amazing! Gail is such a warm and welcoming host. Everything we needed was ready for us to use.

Hailey M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hailey M

Refreshing. Everything you needed just around you.

We had a wonderful time. The atmosphere and the relaxing environment were just what we needed.

Graeme F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme F

Close to everything, shops, etc.

Awesome place. Gail welcomed us with a friendly smile.

Theo F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F

Amazing.

It's a well-reserved place for people who want to get away and just relax, and you can play some music if you're someone who enjoys a bit of music. Everything you need is right there because the place is well-equipped and located quite centrally.

Venessa W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa W

Amazing.

Amazing place, everything is nearby. The kitchen has everything you need. The owner was very kind. It's a lovely getaway place.

Jolene K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K

Everything was perfect.

See stars.

Serhalita B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serhalita B

Fantastic.

Sal beslis aanbeveel. Ons is hartlik verwelkom en het tuis gevoel. Alles was baie mooi en skoon en het baie gemaklik gebly.

Suzanne A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne A

Vriendelike diens, ons gaan weer kom kuier. Dankie Gail.

Baie netjies en genoeg leefspasie.

Leilaa P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilaa P

Absolutely amazing.

Ek en my man was by Prawn Lagoon vir ons honeymoon en dit was absoluut fantasties. Dit was presies wat ons nodig gehad het na vele trou stres. Dit was rustig en die gasvryheid was uitstekend. Die strand was loopafstand van ons af en die mall was om die draai. Alles was naby en baie gerieflik.

Andrewsha K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrewsha K

Perfect!

Had an amazing weekend at Prawn Lagoon. Perfect for a breakaway with your partner. It's just absolutely breathtaking. Everything is perfect.

Lizelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle A

Awesome en sal weer kom, baie geniet, lekker plekkie en snoesig.

Heerlik en sal weer kom, awesome gasvrou.

Tiekie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiekie V

Gerieflik, waarde vir geld, cozy plekkie.

Baie lekker gebly. Geriewe skoon en modern, vriendelike ontvangs.

Arno P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno P

Rustig.

Ek het lekker gebly, goeie ligging.

Robin M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin M

Lovely and peaceful.

Was a very lovely experience, they were very friendly.

Denise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Ons sal definitief weer gebruik maak van die verblyf. Als was 100%.

Dit was fantasties, baie dankie Gail en eggenoot. Plekke is baie netjies en alles is daar wat jy nodig het.

Chanel W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel W

Rustig, mooi en cosy.

Gail was vriendelik en behulpsaam. Sy het ekstra moeite ingesit op versoek vir ons anniversary. Die plekkie is mooi, cosy en skoon. Ons sal dit beslis aanbeveel. Die omgewing is ook rustig, mooi en veilig. Dankie Gail. Groete. Ettienne en Chanel.

Prawn Lagoon se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Chanel. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Gail

Prawn Lagoon
Jade A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade A

Lovely, hassle-free.

Really enjoyed our stay. It was in a security complex, so you felt safe. We could walk to the beach. The host was very friendly.

Prawn Lagoon se terugvoer

Thank you so much for your review Conrad. It was a pleasure hosting you here at Prawn Lagoon.
Kind regards
Gail

Prawn Lagoon
Zahraa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahraa S

My husband and I enjoyed our stay at Prawn Lagoon.

It was very peaceful and relaxing. The place looks exactly like the photos, there is no misleading information or false advertising. Gail was also very friendly and kind.

Prawn Lagoon se terugvoer

Thank you Zahraa. It was a pleasure hosting you and your hubby here at Prawn Lagoon.
Regards
Gail

Prawn Lagoon
Nicole W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W

We enjoyed our stay very much.

The environment is very clean and safe.

Hermanus G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus G

Excellent accommodation.

Best value for money compared to all the other accommodation we stayed in.

Prawn Lagoon se terugvoer

Thank you, Hermanus.
It was a pleasure hosting you.
Regards
Gail

Prawn Lagoon
Cathy P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P

Skoon, netjies en het alles wat jy nodig het.

Gail het ons vriendelik verwelkom met ons aankoms. Prawn Lagoon is skoon en netjies en het alles wat ons nodig gehad het om ons verblyf baie lekker te maak. Ons sal Prawn Lagoon beslis aanbeveel.

Kesia W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kesia W

Superb

What an amazing first experience. Would definitely love to go back again.

Jacobus R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus R

Netjies, skoon vriendelike ontvangs.

Het die Weskuspark geniet.

Brinley D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brinley D

Was nice, quiet, would love to go again.

People are nice and friendly it's always a go again zone. I would refer people to go there just because it was cold that weekend but otherwise, the hearts of those people made us feel warm.

Willa C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa C

Manlief se verjaarsdag-wegbreeknaweek.

Lyle en Gail is baie vriendelik en het ons dadelik laat welkom voel met die eerste intrapslag. Die omgewing was baie huislik netjies en daar was geen tekortkominge nie. Die omgewing is wonderlik en was ook naby die see en ander geriewe. Ek en manlief het baie lekker gebly en elke oomblik geniet. Weereens baie dankie Lyle en Gail vir julle gasvryheid en vriendelikheid, ons sal beslis Prawn Lagoon weer besoek en ook aan ander aanbeveel.

Prawn Lagoon se terugvoer

Baie dankie Willa. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Gail

Prawn Lagoon
Siphokazi B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphokazi B

Our stay in Prawn Lagoon was what were looking for.

Gail was friendly and made sure that we are comfortable on our stay.

Monique D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Beautifully comfortable ️.

Lovely, cute place. Lovely host.

Kaylee E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylee E

Pure bliss!

It's a very beautiful, modern, clean and peaceful place. My husband and I enjoyed our stay and found the vibe relaxing and cosy. I must say the owner was extremely friendly and accommodating which is a plus. Definitely a place worth visiting again!

Prawn Lagoon se terugvoer

Thank you so much Kaylee. It was a pleasure hosting you here at Prawn Lagoon.
Regards
Gail

Prawn Lagoon
Nolene K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene K

Ek is nie vir een oomblik spyt dat ek vir die naweek by Prawn Lagoon gebly het nie. Die huismense is baie vriendelik en het gedurigdeur kontak gemaak om uit te vind of ons Ok was. Hulle het ons tuis laat voel. Ek sal beslis weer gaan as ek die geleentheid kry.

Ek sal definiteif aanbeveel om daar te gaan oorbly. Die plekkie is pragtig ingerig en pynlik netjies en skoon. Dis ook baie nice ingerig en is presies soos wat dit op die foto's weerspieël.

Prawn Lagoon se terugvoer

Baie dankie Nolene. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Gail

Prawn Lagoon
Janene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene S

Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang.

Plek is baie netjies en ideaal gepas vir ons tweetjies. Sal beslis weer kom kuier by Gail en Earle.

Prawn Lagoon se terugvoer

Baie dankie Janene
Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.
Sien uit om julle weer hier by Prawn Lagoon as gaste te hê.
Groete
Gail

Prawn Lagoon
Magdie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdie V

Uitstekende waarde vir geld.

Die heerlikste blyplek wat ons op kort kennisgewing gekry het. Ruim, stil, veilig. Gail en Earl is die oulikste mense. Ons het as vreemdelinge gearriveer en as vriende uit mekaar gegaan. Sal beslis weer daar bly!

Maryka R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka R

Goeie en rustige atmosphere.

Sien sterre.

Anna-mart F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart F

Rustig en salig. Naby geleë aan verskeie aktiwiteite, toegang tot 'n meer privaat strand saam met jou mense.

Baie lekker gebly by Prawn Lagoon van Gail en haar gesin. Vreeslik netjies en genoegsame spasie vir 2 persone. Baie rustig en kalm in Blue Lagoon-kompleks. Goed geleë en sentraal tot meeste winkels en aktiwiteite.

Whalene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whalene L

We had an amazing stay. The place is full of quality equipment.

The lady is so friendly and she makes sure that you have everything you need.

Charnelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle B

My husband and I spent a lovely long weekend at Prawn Lagoon. We thoroughly enjoyed our stay. So quiet and up our getaway alley. Gail is a super host, a lovely, friendly person and amazing hospitality.

Defs will go back, the area and Calypso beach is an absolute beaut!

Prawn Lagoon se terugvoer

Thanks Charnelle.
It's an absolute pleasure hosting you and your hubby.
Regards
Gail

Prawn Lagoon
Bianca B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Wow, wow, wow! Luuks en alles wat mens nodig het. Privaat, netjies en modern. Kan dit definitief aanbeveel.

Veilig. Rustig. Netjies. Eienaars gaan uit hulle pad uit vir hulle gaste. Gaan definitief weer besoek.

Prawn Lagoon se terugvoer

Baie dankie Bianca.
Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Gail

Prawn Lagoon
Michelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Fantastiese ervaring.

Gail was vriendelik en behulpsaam van begin tot einde. Dit was pragtig, skoon en netjies met alles wat mens nodig het, selfs 'n groot air fryer, strykyster en meer. Stapafstand van die see af en baie veilig. Ons het beslis lekker geslaap en sal in die toekoms weer daar kuier.

Prawn Lagoon se terugvoer

Hi Michelle
Baie dankie.
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Groete
Gail

Prawn Lagoon
Yolanda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Sjiek, salige wegbreek.

Die netheid, dekor en uitleg van die eenheid was tops. Net wat ons nodig gehad het vir 'n lekker wegbreek. Die eenheid is sentraal en toegang tot see is feitlik naby. Goeie kompleks vir 'n oggendstappie. Gasvryheid was goed - selfs 'n aanbod vir enkelbed vir ons 6 jarige. Definitief 'n plekkie wat ons weer sal besoek.

Prawn Lagoon se terugvoer

Hi Yolanda
Thanks so much for your excellent review.
It was a pleasure having you here at Prawn Lagoon.
Regards
Gail

Prawn Lagoon
Renier A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier A

The perfect stay to relax in a safe area with awesome surroundings and beach within walking distance.

See stars.

Prawn Lagoon se terugvoer

Dear guests

Thank you so much for your excellent review.

We glad you enjoyed your stay.

Regards
Gail

Prawn Lagoon
Lisa C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C

Fantastic.

Was beyond what we expected. Very happy.

Prawn Lagoon se terugvoer

Thank you for the excellent review.
Glad you enjoyed your stay at Prawn Lagoon.
Regards,
Gail

Prawn Lagoon
Hermanus V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus V

Very comfortable and clean.

Well situated, close to all amenities and very safe.

Prawn Lagoon se terugvoer

Dear Guests,
Having you at Prawn Lagoon as our first guests was a pleasure.
Thank you for the excellent review.
Regards,
Gail

Prawn Lagoon
Elle F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elle F

Comfortable room and friendly service.

The rooms were a great size and we loved the view of the splash pool. We would have preferred the bed to be bigger than a double size bed. This is the only suggestion I have for this price range. The estate is safe and in a great location. Our host was very welcoming. Thank you!

Diedre A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre A

Fantastiese wegbreek.

Prawn Lagoon is 'n baie lekker plekkie. Ons is bederf met netheid, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Sal enige tyd weer gebruik maak van die plekkie. Mag julle nog baie gaste ontvang oor die feestyd, alle seeninge op julle pad vorentoe!

Prawn Lagoon se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige seënwense Diedre. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Gail

Prawn Lagoon
Melissa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa L

This was exactly what we needed.

The host was very friendly, helpful and indeed hospitable.

Prawn Lagoon se terugvoer

Thank you, Melissa.
It was a pleasure hosting you and your hubby at Prawn Lagoon.
Kind regards
Gail

Prawn Lagoon
Edwina J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina J

Prawn Lagoon is a quiet, clean, spacious and calming place. It is near to the mall and close to all the lovely restaurants and bars of the area.

But you can't hear the noise of the streets in the apartment. The whole place made us feel at ease. Gail was very nice, easy to talk to and very friendly when she welcomed us. I would definitely come again!

Shani L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shani L

Rustig, netjies.

Met die rugby van Vrydagaand het die huiseienaars en hul gaste geskree tot 23:00 die aand, wat regtig nie lekker was nie. Daar is slegs 'n muur wat ons skei en ek voel die persone kon ons meer in ag geneem het in daardie opsig, aangesien nie almal rugby aanhangers is nie. Ten spyte van daardie een aand was dit 'n heel aangename naweek, en verblyf.

Prawn Lagoon se terugvoer

Hi Shanli
Ek vra nederig om verskoning vir die opgewonde geraas oor die rugby wedstryd van die bokke.... ons kon ons bure ook langs aan hoor. Dink alle rugby aanhangers sal verstaan ,maar soos jy sê julle is nie.
Weereens jammer vir die steurnis en ongerief.
Groete
Gail

Prawn Lagoon
Thomas A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A

Dit was baie rustig. Net wat ons nodig gehad het.

Ons was hartlik verwelkom met ons aankoms. Die plek was skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Gail was baie vriendelik vandat ons daar aangekom het tot ons vertrek het. Sal beslis weer gaan.

Avril S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Avril S

Ideale plek vir 2 persone, baie netjies en goed toegerus.

Baie lekker gebly, dankie!

Stanley S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stanley S

OK, maar nie wat ek verwag het nie.

Dit is semi-privaat, geen blindings of gordyne wat meer privaatheid verskaf nie. Nie behoorlike braaigeriewe nie. Swembad was nie toeganklik nie, pomp was af en swembad was nie skoon nie.

Prawn Lagoon se terugvoer

Hi Stanley,
We apologize for all the above statements that caused your unhappiness during your stay that we were unaware of. We feel that you could have informed us about this during your time here as we were chatting every day and asking about your stay.
We would like you to book with us again.
Sorry for all inconvenience caused.
Kind regards,
Gail

Prawn Lagoon
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Prawn-weg 3, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00c4435bd9a1b3552c3988698ff19ce868c5f9ab34aa25b5d9bf122188c413017df78fd707d0855e7dee5c9bd59b448fcea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 3 Prawn Road Blue Lagoon 2 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 11:00 -33.05856233061 18.046804383457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang