Prawn Lagoon
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Prawn-weg 3, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Prawn Lagoon is 'n bekoorlike eenheid in Langebaan en dis 600 m vanaf Calypso-strand en 46 km vanaf Columbine Natuurreservaat.
Die eenslaapkamerwoonstel het 'n hoë plafon, 'n dubbelbed en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eethoekie met sitplek vir 2. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die kombuis het skuifdeure wat na die sprankelende swembad en braaigeriewe met gemaklike sonstoele en meubels lei. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Langabaan Gholfbaan is 5,6 km vanaf die woonstel en Saldanha se hawe is 19 km ver. Kaapstad Internasionale Lughawe is 135 km vanaf Prawn Lagoon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Prawn-weg 3, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap
- Gaste dink Prawn Lagoon het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calypso Beach Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Prawn-weg 3, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang