Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pêrel van Perlemoenbaai

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Debbie B
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Onvergeetlik. Wat 'n wonderlike ervaring en uitstekende verblyf. Pragtige huis, baie ruim en smaakvol gemeubileer met 'n pragtige see-uitsig vanaf die dek. Goed toegeruste kombuis met alles wat jy nodig het en meer, ruim onthaalareas met 'n heerlike binne- en buitebraai-area, genoeg spasie vir ons almal, elke kamer het sy eie badkamer, skoon en netjies. Ons het lekker gebly en het veilig gevoel ten alle tye. Die omgewing is rustig en stil. Ons het die natuurskoon geniet en het die voetpaadjies deur die fynbos verken. Dis 'n klipgooi weg vanaf die see. Die details en ekstras wat voorsien is tydens ons verblyf was baie meer as wat verwag is. Elsa, die gasvrou, bied soveel meer as die gewone, en was die vriendelikste persoon wat ons kan ontmoet het (maklike en doeltreffende kommunikasie). Die uitsig vanaf die houtdek is baie terapeuties en die sonsondergange was ongelooflik. Dankie vir 'n heerlike geleentheid om saam met familie te ontspan. Hierdie is regtig "home away from home". Dankie Elsa, vir 'n baie aangename ontspanne verblyf. Ek sal Pêrel van Perlemoenbaai aanbeveel vir enige persoon wat verblyf soek in Gansbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanelle L
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Awesome chilled and relaxing stay. A real home from home place. Awesome views. Amazing sunset and sunrise. Peaceful setting. Memorable walks. Would've stayed for longer if knew beforehand how amazing it would be. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Pêrel van Perlemoenbaai
Thank you Jeanelle, so glad you enjoyed your time in my happy home!

Mike T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Awesome mansion, we were 3 couples with 2 kids and it was lovely. Superb setting, just one road away from beach, next time I will catch a fish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 77, De Kelder, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eadc52aea942d2c62b91c14092cc4649f10644a2f5bd757f20264af326ab085097b8882925d9d0f6531777a5f908093af28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 77 Park Street De Kelder 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.575339692316 19.347710881814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang