Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Hotel Cape Town

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 292 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maraisweg 1, Seepunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Premier Hotel Cape Town is 'n hanetreetjie van Kaapstad se bekende Seepunt-promenade geleë en bied bekostigbare en stylvolle verblyf aan die stad se Atlantiese kus.

Die hotel bied 'n verskeidenheid suites, luukse kamers, standaardkamers en gesinskamers. Alle kamers is elegant versier en het hul eie en suite-badkamers. Die meeste van hierdie kamers bied uitsigte oor Tafelberg, Seinheuwel of die Atlantiese Oseaan. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die hotel se Promenade Restaurant is daagliks oop en bedien 'n reeks heerlike internasionale geregte wat met Suid-Afrikaanse wyne aangevul word. Vir sakemanne wat konferensies benodig, kan die hotel tot 180 afgevaardigdes akkommodeer wat in bioskoopstyl sit. Geriewe en dienste op die perseel sluit ook 'n groot swembad en 'n skemerkelkiekroeg in.

Premier Hotel Cape Town bied skouspelagtige see- en berguitsigte en is naby die Atlantiese Promenade. Dit is 'n kort entjie se ry vanaf die Parlement, die wêreldbekende Victoria & Alfred Waterfront, en vele ander toeriste-aantreklikhede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Premier Hotel Cape Town
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 129

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Maraisweg 1, Seepunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Premier Hotel Cape Town het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 292 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maraisweg 1, Seepunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cf6df0308be2236ad0d417e1c95213e34cc17f895cd0f36ed84f2d0f19996f8c8feb9ab495c7f0254f53194a7b9dfc0b974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 1 Marais Road Sea Point 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.912611640194 18.389379382097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang