The Premier Hotel EL ICC
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 554 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Esplanadestraat 22, Beachfront, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Premier Hotel EL ICC is in Oos-Londen op dei Esplanande geleë. Dié hotel het 'n luisterryke uitsig oor die Indiese Oseaan en dit is lekker naby al die aksie, so dit is ideaal vir vakansiegangers en sakelui.
Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied. Die kamers is met al die nodige geriewe toegerus, soos dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, en en suite-badkamers. Die kamers is ook toegerus met lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe. Al die kamers het balkonne met asemrowende uitsigte.
Die hotel het ook 'n spa, randvloeiswembad, fynproewersrestaurant, 'n sakesentrum, openbare en VIP-sitkamers, en parkeerplek op die perseel. Buiten die raadsale en volledig toegeruste sakekern is die hotel ook 'n perfekte bestemming vir afgevaardigdes wat konferensies by die Oos-Londen Internasionale Konferensiesentrum bywoon.
Gaste is meer as welkom om die strande in die omgewing te verken waarvoor die Oos-Kaap en Oos Londen veral bekend is. Top-gholfbane, museums, wildreservate en die ongelooflike natuurskoon bied jou die geleentheid om die Sonskyn- en Wildekus te beleef soos nog nooit tevore nie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 117
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Esplanadestraat 22, Beachfront, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink The Premier Hotel EL ICC het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Quigney Beach Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 554 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Esplanadestraat 22, Beachfront, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap