Premier Hotel Midrand
- Kapasiteit: 226 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3de Straat 187, Halfway Gardens, Midrand, 1685, Gauteng
- Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Premier Hotel Midrand is tussen Pretoria en Johannesburg geleë, naby genoeg aan albei stede vir sakereisigers en sentraal geleë vir vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers. Al die kamers het sekere DStv-kanale, en suite-badkamers en 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe, 'n telefoon, haardroër en eetgeriewe in die kamer.
Gaste kan langs die swembad ontspan en heerlike maaltye en drankies in die restaurant en by die kroeg geniet. Die konferensiekamer het plek vir tot 300 afgevaardigdes. Die hotel se ontvangs is 24 uur per dag oop en daar is 'n gedeelde sitkamer-area.
Pretoria Hotel Midrand is net 4 km van Gallagher Estate Konferensiesentrum en Midrand se sentrale lughawe af. Lory Park Animal and Owl Sanctuary is net 8 km ver en die Sandton City Winkelsentrum is net 20 km van die hotel af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 151
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 3de Straat 187, Halfway Gardens, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink Premier Hotel Midrand het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Carlswald Kyalami Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 226 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3de Straat 187, Halfway Gardens, Midrand, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang